Bedrywe


Die grootste span landboudeskundiges in Afrika is gereed om boere by te staan met voorloper-tegnologie.

688 keer gelees | 0 kommentaar 20 April 2013


Onbemande vliegtuie, oftewel ‘drone’, wat gewoonlik as doodsmasjiene beskryf word, word nou aangewend om renosters se lewens te red.

777 keer gelees | 4 kommentaar 18 April 2013


Vanjaar se Nuyvallei Fees beloof vermaak vir oud en jonk en vind op 11 en 12 Mei plaas in dié vallei tussen Worcester en Robertson.

494 keer gelees | 0 kommentaar 18 April 2013


Die “aspoestertjie” van gewasse in Suid-Afrika, die turksvy, hou groot kommersiële waarde vir die landbou in, sê kenners.

1218 keer gelees | 11 kommentaar 17 April 2013


'n Abnormale lam, wat nes 'n mens-baba lyk, het saam met 'n gewone lammetjie die lig op 'n Swartlandse plaas gesien.

4603 keer gelees | 3 kommentaar 17 April 2013


Kies die regte regsverteenwoordiger en vermy die slaggate waarin Jan Alleman so maklik kan val.

415 keer gelees | 1 kommentaar 16 April 2013


Die produksie van sojabone beleef ongekende groei, terwyl die die afname in die produksie van grondbone kommer wek.

513 keer gelees | 0 kommentaar 16 April 2013


Nuttige inligting is vervat in Maart se verslag van veesiektes wat oral in Suid-Afrika voorgekom het.

876 keer gelees | 0 kommentaar 15 April 2013


Die stryd wat Suid-Afrikaanse boere voer vir vinnige breëband-internettoegang en betroubare, bekostigbare telefoonverbindings, is verby.

939 keer gelees | 5 kommentaar 15 April 2013


Koppe bymekaarsit is krities tot volhoubare sukses, sê een van SA se voorste landbou-ondernemings.

666 keer gelees | 1 kommentaar 11 April 2013


Feesgangers by die SA Kaasfees van 26 tot 28 April kan uitsien na 'n avontuur met meer as 350 soorte kaas.

476 keer gelees | 1 kommentaar 10 April 2013


Deeglike navorsing is in die Karoo nodig om vas te stel of hidrobreking toegelaat kan word, sê ’n kenner.

431 keer gelees | 0 kommentaar 10 April 2013


Sodra Afrikaboere ’n finansiële motivering kry om in hul eie hulpbronne te belê, sal produksie styg, meen 'n voormalige LUR vir landbou.

624 keer gelees | 0 kommentaar 9 April 2013


Stroperverkope het in Maart die hoogte in geskiet terwyl die verkope van nuwe trekkers wipplank ry.

677 keer gelees | 0 kommentaar 6 April 2013


In die 12 April-uitgawe van Landbouweekblad is 'n foutiewe volblad Huisgenoot Skouspel-kompetisie gepubliseer.

436 keer gelees | 1 kommentaar 5 April 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights