Bedrywe


In die 12 April-uitgawe van Landbouweekblad is 'n foutiewe volblad Huisgenoot Skouspel-kompetisie gepubliseer.

437 keer gelees | 1 kommentaar 5 April 2013


Renosters in wildreservate kan teen 2026 uitsterf mits stroping voortgaan soos wat tans die geval is.

1111 keer gelees | 6 kommentaar 5 April 2013


’n Studie oor vleis deur die Universiteit van Stellenbosch gaan nie aan die groot klok gehang word nie, sê die RMIF.

549 keer gelees | 2 kommentaar 4 April 2013


Die 52% styging in plaaswerkerlone gaan voedselinflasie, inflasie en moontlik rentekoerse raak.

840 keer gelees | 1 kommentaar 3 April 2013


Dit blyk dat die staat streng wette toepas vir die uitvoer van vleis, maar laks is om dieselfde maatreëls in sy agterplaas uit te voer.

616 keer gelees | 1 kommentaar 27 Maart 2013


Heelwat grondeienaars in die suikerbedryf is gewillig om hul plase te verkoop, maar . . .

997 keer gelees | 1 kommentaar 26 Maart 2013


Altesaam 72 nuwe trekkers van R38 miljoen is aan nuwe boere in die Wes-Kaap oorhandig.

1227 keer gelees | 6 kommentaar 26 Maart 2013


’n Besluit deur McCain Foods om sy aanleg op George te sluit, is ’n groot jammerte vir die streek, sê ’n boer.

895 keer gelees | 6 kommentaar 25 Maart 2013


Hoewel daar al produsente was wat as onderneming of familie 50 oeste vir Perdeberg-wyne gelewer het, is oom Jimmy Albertyn (81) die eerste een om dit in sy eie naam te doen.

384 keer gelees | 0 kommentaar 25 Maart 2013


By die Bien Donné-week is die tafel gedek vir uitstallings, demonstrasies, werkwinkels en veel meer.

451 keer gelees | 0 kommentaar 22 Maart 2013


’n Hele maand lank bied ’n Gautengse restaurant nét Drakensbergervleis op sy spyskaart aan!

1270 keer gelees | 1 kommentaar 21 Maart 2013


’n Praktiese werkesel, wat baie kan vat, gepaard met die nodige gerief in die pragtige stuurkajuit.

473 keer gelees | 0 kommentaar 21 Maart 2013


Veeartse beveel aan dat boere nou van alle onproduktiewe, nie-produserende en ou diere ontslae raak.

1298 keer gelees | 3 kommentaar 19 Maart 2013


Daar is ’n persepsie dat net beeste wat op die veld grootgemaak is, ‘omgewingsvriendelik’ is. Die waarheid is dat enige beesproduksiestelsel volhoubaar kan wees.

1066 keer gelees | 1 kommentaar 19 Maart 2013


Suid-Afrikaners is die afgelope jare van graanprodukte gespeen en is nou vleiseters van formaat!

689 keer gelees | 1 kommentaar 18 Maart 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights