Bedrywe


Helen Zille vertel wat werklik agter die skerms gebeur het om die plaasonrus in die Wes-Kaap te stook.

2744 keer gelees | 4 kommentaar 18 Maart 2013


Boere wat hul eie voer meng, kan hulle in oneindige rompslomp vasloop met ’n nuwe wet wat tans oorweeg word.

1342 keer gelees | 4 kommentaar 18 Maart 2013


Bewaringslandbou Wes-Kaap se jaar het vroeg afgeskop met 'n "bruin toer" - 'n besoek aan graanlande in die droë seisoen.

725 keer gelees | 1 kommentaar 15 Maart 2013


Rebelo Agricultural Machinery is die trotse invoerder en verspreider van produkte van verskeie Europese vervaardigers.

588 keer gelees | 0 kommentaar 15 Maart 2013


Bykans 800 van die land se voorste suiwelprodukte ding mee op die SA Suiwelkampioenskap in Kaapstad.

423 keer gelees | 0 kommentaar 14 Maart 2013


Die vier neefs van Van Loveren-wyne lewer meer as 40 wyne aan die plaaslike en internasionale mark.

896 keer gelees | 4 kommentaar 14 Maart 2013


Australië gooi alles in die stryd teen onkruide, wat die land se boerderywins met sowat R2 miljard per jaar kniehalter.

853 keer gelees | 1 kommentaar 12 Maart 2013


Klein kaasmakers kry ’n gulde geleentheid om hul kase aan die groot klok te hang op die SA Kaasfees.

487 keer gelees | 0 kommentaar 11 Maart 2013


Werksbevrediging, ’n ewige optimisme en deursettingsvermoë is mev. Lettie Kruger se wenresep om op tagtigjarige ouderdom nog ’n produktiewe lewe te lei.

398 keer gelees | 0 kommentaar 11 Maart 2013


Was dit nie vir biotekgewasse nie, was ’n bykomende 108,7 miljoen hektaar konvensionele gewasse nodig om dieselfde tonnemaat te produseer.

457 keer gelees | 2 kommentaar 11 Maart 2013


Waar was die top-boere tydens die media-amok met die arbeidstakings op Wes-Kaapse plase?

1829 keer gelees | 11 kommentaar 5 Maart 2013


Hoe anders, bely jy as jy verneem die stigter van Twitter is 'n plaaskind van die Amerikaanse prêrie!

903 keer gelees | 1 kommentaar 4 Maart 2013


Amelia Genis van Landbouweekblad se redaksie woon 'n konferensie oor onkruid in Australië by. Sy blog vir Landbou.com oor haar reise Doer Onder.

1396 keer gelees | 3 kommentaar 4 Maart 2013


Dié spesialiste in die verkope en ondersteuning van landbou-werktuie se netwerk is regdeur Suidelike Afrika.

719 keer gelees | 0 kommentaar 2 Maart 2013


Boksburg gaan sy eie boeremark open - soortgelyk aan dié een in Silverton, Pretoria.

1326 keer gelees | 8 kommentaar 28 Februarie 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights