Bedrywe


Die terugbetalings vir diesel aan boere is in werksessies deur die SAID in die Oos- en Wes-Kaap bespreek.

1192 keer gelees | 1 kommentaar 27 Februarie 2013


Dié infografika gebruik twee beeste om onder meer ekonomiese sisteme tong in die kies te verduidelik.

571 keer gelees | 1 kommentaar 27 Februarie 2013


Donkievleis, soja, bokvleis en waterbuffel – noem maar op – is in vleispakkies in SA te vinde.

1770 keer gelees | 2 kommentaar 26 Februarie 2013


Vraagtekens hang oor vee-invoer uit Namibië, veral oor vee wat glo nie korrek gemerk is nie.

896 keer gelees | 1 kommentaar 26 Februarie 2013


Die heropening van grondeise en die beoogde vasstel van grondplafonne is 'n bron van kommer vir Agri SA.

800 keer gelees | 1 kommentaar 22 Februarie 2013


Suid-Afrikaanse vrugte, veral appels, is wêreldwyd gesog en samewerking tussen die bedryf en die staat is nodig om mededinging te behou, sê verskaffer.

750 keer gelees | 0 kommentaar 22 Februarie 2013


Goeie reën en warm weer in sommige dele van die land het 'n vlaag van parasiete by vee veroorsaak.

1273 keer gelees | 3 kommentaar 21 Februarie 2013


Verskeie inligtingsessies oor boerdery in Kanada is nou in Suid-Afrika aan die gang.

1251 keer gelees | 6 kommentaar 20 Februarie 2013


Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) sê werksverliese in die landbou is reeds ’n gevestigde neiging.

597 keer gelees | 1 kommentaar 20 Februarie 2013


Jan Taks gaan boere tegemoetkom oor ontbrekende logboeke aangaande die dieselrabat.

1809 keer gelees | 1 kommentaar 20 Februarie 2013


Heuningbye het die lewens van nege mense van die Noord-Kaap verander met hul koöperasie wat al 1 000 kg heuning lewer.

588 keer gelees | 0 kommentaar 19 Februarie 2013


Boere het dalk nog nie genoeg vrees ontwikkel vir die gevolge van weerstand by onkruide nie.

897 keer gelees | 0 kommentaar 18 Februarie 2013


Presisieboerdery is deesdae die gonswoord waaroor vooruitstrewende boere gesels.

947 keer gelees | 0 kommentaar 15 Februarie 2013


Sweis jy of gebruik jy jou hoekslyper sonder die nodige beskerming? Indien wel, lees verder oor die risiko wat jy neem.

937 keer gelees | 4 kommentaar 14 Februarie 2013


Melkboere in Frankryk wat ’n spesifieke voermengsel vir hul beeste gebruik, kan euros verdien vir beperkte kweekhuisgasvrystelling.

646 keer gelees | 1 kommentaar 14 Februarie 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights