Bedrywe


’n Plaaslike wynkelder, Jordan-wynlandgoed, is trots daarop dat sy wyne gekies is vir gebruik by ’n geleentheid van Brittanje se Prins Harry.

890 keer gelees | 0 kommentaar 14 Februarie 2013


Die landbou gaan na verwagting oor die volgende vyf jaar ’n derde van sy werksmag verloor weens hoë lone.

1064 keer gelees | 3 kommentaar 13 Februarie 2013


Kan speelgoed robot-helikopters ('drones') ’n teenvoeter vir veediefstal in Suid-Afrika wees?

1660 keer gelees | 11 kommentaar 13 Februarie 2013


'n Android-toepassing om beeste se voerbehoeftes mee vas te stel en diëte aan te pas, is pas bekend gestel.

1228 keer gelees | 2 kommentaar 11 Februarie 2013


Van die beste produsente en deskundiges oor sojabone trek van 17 tot 22 Februarie in Durban saam vir ’n internasionale kongres oor sojabone.

666 keer gelees | 0 kommentaar 11 Februarie 2013


Miljoene Chinese pluk nou die vrugte van dié land se fokus om vir sy werksmag ’n beter toekoms te skep.

696 keer gelees | 0 kommentaar 10 Februarie 2013


Ná ’n nuwe minimum loon van R105 per dag vir plaaswerkers aangekondig is, is ’n verslag oor werksverliese aangevra.

1189 keer gelees | 2 kommentaar 8 Februarie 2013


Landbou-ondernemings is vol vertroue oor vooruitsigte vir die jaar, met 71% wat geleenthede in Afrika sal oorweeg, sê PWC.

484 keer gelees | 1 kommentaar 8 Februarie 2013


Van Suid-Afrika se beste wyne sal op die Flavours of the South-skou by ProWein in Duitsland aan sowat 40 000 mense bekend gestel word.

292 keer gelees | 0 kommentaar 7 Februarie 2013


Rolspelers in die vleisbedryf het ’n werksessie oor dié bedryf, klimaatverandering en navorsing gehou.

1053 keer gelees | 0 kommentaar 7 Februarie 2013


Die maal- en bakgehalte van Suid-Afrikaanse koring is die beste in die wêreld, sê Graan SA.

964 keer gelees | 1 kommentaar 7 Februarie 2013


Een van Suid-Afrika se groot pluimvee-produsente het sy sakebelange uitgebrei deur aandele in Zambië te koop.

737 keer gelees | 0 kommentaar 7 Februarie 2013


Hoewel minder nuwe trekkers in Januarie vanjaar verkoop is teenoor die ooreenstemmende tyd verlede jaar, is aansienlik meer nuwe stropers verkoop as in Januarie verlede jaar.

702 keer gelees | 0 kommentaar 6 Februarie 2013


Kaapse boere is verlede jaar gemiddeld van R1 275 per hektaar “beroof” deur die liggingsdifferensiaal, meen mnr. Alwyn Dippenaar van Riebeek-Kasteel.

782 keer gelees | 1 kommentaar 6 Februarie 2013


Die nuwe minimum loon vir plaaswerkers kan beteken dat melkboere ál meer meganiseer met goeie tegnologie wat beskikbaar is, sê die MPO.

943 keer gelees | 4 kommentaar 5 Februarie 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights