Bedrywe


Verkope van landboumasjinerie het verlede jaar die hoogste vlakke in sowat 30 jaar aangeteken, sê WesBank en SAAMA.

1062 keer gelees | 1 kommentaar 31 Januarie 2013


Suid-Afrika gaan nie sy produksieteiken van 2% biobrandstof vir vermenging in brandstof haal nie.

1047 keer gelees | 1 kommentaar 31 Januarie 2013


Suid-Afrika benodig ’n vakbond waarmee ons kan skou en wat werk, prestasie en produktiwiteit aan salaris koppel, sê mnr. Gerrit van Rensburg.

608 keer gelees | 1 kommentaar 25 Januarie 2013


'n Fotoverslag van melkboerdey in Suid-Afrika, opgestel deur 'n Nederlandse skrywer wat hier besoek afgelê het.

1276 keer gelees | 0 kommentaar 25 Januarie 2013


Intensiewe boerdery kan die internasionale uitdagings rakende voedselsekerheid suksesvol aanspreek.

1556 keer gelees | 2 kommentaar 25 Januarie 2013


Die Nitro 5000-reeks het die CropLife Iron-Produk van die Jaar in Amerika verwerf.

710 keer gelees | 0 kommentaar 22 Januarie 2013


Sowat 10% van die 350 000 mense wat tans in die suikerrietbedryf werk, kan hul werk weens Eskom se kragtariefvoorstel kwyt wees.

862 keer gelees | 1 kommentaar 18 Januarie 2013


Ontstoke boere oorval die TLU SA met oproepe oor pres. Jacob Zuma se uitlatings oor grondhervorming.

702 keer gelees | 1 kommentaar 17 Januarie 2013


Kommandowurms het Suid-Afrika die eerste keer in tien jaar ingeval en rig groot skade in Noordwes en Limpopo aan.

1475 keer gelees | 8 kommentaar 17 Januarie 2013


’n Sterk vraag en ’n swakker rand het die wolmark op vandeesweek se veiling ’n hupstoot gegee.

464 keer gelees | 0 kommentaar 17 Januarie 2013


’n Beweging weg van arbeidsintensiewe kommoditeite kan een van die langtermyn-gevolge van die betogings in die Wes-Kaap wees.

557 keer gelees | 0 kommentaar 16 Januarie 2013


Kommersiële boere van Zimbabwe het hulle na die Afrika-kommissie vir mense- en volkeregte gewend oor die SAOG-tribunaal.

385 keer gelees | 0 kommentaar 15 Januarie 2013


Die kwessie van grondhervorming kan heroorweeg word in die belang van maatskaplik-ekonomiese gelykheid, sê pres. Jacob Zuma.

641 keer gelees | 2 kommentaar 15 Januarie 2013


Daar lê ’n lang geskiedenis agter grondpad-tydrenne in Suid-Afrika. Sonder die plaaspaaie van goedgesinde boere sou dit egter baie anders gelyk het.

1077 keer gelees | 0 kommentaar 11 Januarie 2013


Die suksesvolle toepassing van ’n beeshanteringstegniek wat geslagte lank al toegepas word, is nog pluimpie vir ’n bekroonde Vrystaatse beesboer.

1703 keer gelees | 4 kommentaar 11 Januarie 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights