Bedrywe


’n Meule is in KwaZulu-Natal geopen as deel van ’n inisiatief om voedselsekerheid te bevorder en kospryse te verlaag.

964 keer gelees | 3 kommentaar 13 Desember 2012


Melkproduksie in Suid-Afrika sal volgende jaar na verwagting op “relatief lae vlakke” wees met produksiekoste wat hoog bly, sê die MPO.

939 keer gelees | 3 kommentaar 12 Desember 2012


’n Laat Kersgeskenk is vir verbruikers moontlik met ekonome wat meen ’n effense daling in brandstofpryse kom volgende maand.

823 keer gelees | 0 kommentaar 11 Desember 2012


Ná trekkerverkope ’n skerp styging in Oktober vanjaar aangeteken het, het dit verlede maand skerp gedaal, sê Saama.

956 keer gelees | 0 kommentaar 7 Desember 2012


Hoë graanpryse het gelei tot ’n goeie inset-siklus vir Senwes, wat groei van 65,5% in die maatskappy se halfjaarwins tot gevolg gehad het.

533 keer gelees | 0 kommentaar 6 Desember 2012


Die samesmelting van Afgri en Senwes se landbou-kleinhandelondernemings en Partrite, Afgri se groothandelfiliaal, is goedgekeur.

663 keer gelees | 0 kommentaar 6 Desember 2012


Een van Suid-Afrika se drankreuse, Distell, het onlangs drie pryse in New York se Internasionale Spiritus-kompetisie opgeraap.

636 keer gelees | 3 kommentaar 5 Desember 2012


Droogtes in verskeie dele van die wêreld kan daartoe lei dat mielie-invoer na die EU die naashoogste nóg kan wees.

510 keer gelees | 0 kommentaar 5 Desember 2012


PROMOSIE: New Holland se toewyding tot die omgewing het gelei tot die Clean Energy Leader-strategie, wat in 2006 geloods is.

1914 keer gelees | 2 kommentaar 3 Desember 2012


Moeg daarvoor om Suid-Afrika se arbeidspraktyke te verdedig, het Charles Back besluit om aan Wieta-standaarde te voldoen. En dit was makliker as wat hy verwag het.

1093 keer gelees | 4 kommentaar 30 November 2012


Nuweling-boere in die Swartland boer vooruit en soek grond om te koop.

1373 keer gelees | 2 kommentaar 30 November 2012


’n Ooreenkoms in batefinansiering tussen Absa en John Deere Financial het die kerf van R1 miljard bereik.

1049 keer gelees | 3 kommentaar 29 November 2012


'n Vars bries roer die blare van die aspoestertjie van akkerbougewasse in Suid-Afrika - hennep.

1312 keer gelees | 3 kommentaar 29 November 2012


Die nuwe Foton-bakkie het sy vuurdoop op Bobbejaanspas in Lesotho met vlieënde vaandels geslaag.

1403 keer gelees | 2 kommentaar 29 November 2012


Verbeterde tegnologie stel grootmaat-wynmakers in staat om ook gehaltewyne te lewer, wat tot konsolidering in die bedryf gaan lei.

498 keer gelees | 2 kommentaar 28 November 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights