Akkerbou


Die produksie van sojabone beleef ongekende groei, terwyl die die afname in die produksie van grondbone kommer wek.

468 keer gelees | 0 kommentaar 16 April 2013


Bewaringslandbou Wes-Kaap se jaar het vroeg afgeskop met 'n "bruin toer" - 'n besoek aan graanlande in die droë seisoen.

686 keer gelees | 1 kommentaar 15 Maart 2013


Australië gooi alles in die stryd teen onkruide, wat die land se boerderywins met sowat R2 miljard per jaar kniehalter.

814 keer gelees | 1 kommentaar 12 Maart 2013


Boere het dalk nog nie genoeg vrees ontwikkel vir die gevolge van weerstand by onkruide nie.

868 keer gelees | 0 kommentaar 18 Februarie 2013


Presisieboerdery is deesdae die gonswoord waaroor vooruitstrewende boere gesels.

915 keer gelees | 0 kommentaar 15 Februarie 2013


Van die beste produsente en deskundiges oor sojabone trek van 17 tot 22 Februarie in Durban saam vir ’n internasionale kongres oor sojabone.

625 keer gelees | 0 kommentaar 11 Februarie 2013


Die maal- en bakgehalte van Suid-Afrikaanse koring is die beste in die wêreld, sê Graan SA.

903 keer gelees | 1 kommentaar 7 Februarie 2013


Kaapse boere is verlede jaar gemiddeld van R1 275 per hektaar “beroof” deur die liggingsdifferensiaal, meen mnr. Alwyn Dippenaar van Riebeek-Kasteel.

740 keer gelees | 1 kommentaar 6 Februarie 2013


Sowat 10% van die 350 000 mense wat tans in die suikerrietbedryf werk, kan hul werk weens Eskom se kragtariefvoorstel kwyt wees.

844 keer gelees | 1 kommentaar 18 Januarie 2013


Verskeie gebeure die afgelope halfeeu kon moontlik 'n invloed gehad het op die produksie en pryse van mielies.

1709 keer gelees | 0 kommentaar 20 November 2012


Graanboere moet hul die beskikbare geld intelligent benut om winsgewendheid te verbeter.

1381 keer gelees | 0 kommentaar 20 November 2012


Die basisverhandeling van Safex-silosertifikate het ná ’n jare lange stryd oor die liggingsdifferensiaal, ’n werklikheid geword.

1178 keer gelees | 1 kommentaar 23 Oktober 2012


Die finale produksieskatting vir die mielie-oes beloop 11,495 miljoen ton, of bykans 3% meer as die vorige skatting.

1249 keer gelees | 6 kommentaar 26 September 2012


’n Koringvirus waaroor die afgelope paar dae gespekuleer is, sal nie katestrofiese gevolge vir Suid-Afrika inhou nie, sê Graan SA.

1306 keer gelees | 4 kommentaar 6 September 2012


Dis weer tyd vir die praktiese inligtingsdae oor graannavorsing en kultivarevaluerings wat jaarliks in die Wes-Kaap aangebied word.

1414 keer gelees | 0 kommentaar 20 Augustus 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights