Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Akkerbou / Ander / Gm-goed-vir-argentini

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

GM goed vir Argentinië

 
Deur NICO VAN BURICK

Sowat 97% van alle sojabone, 90% van alle katoen en 74% van alle mielies in Argentinië sal vanjaar geneties gemodifiseerde (GM) gewasse wees, wat die land die tweede grootste GM-produserende land naas die Verenigde State maak.

Prof. Martin Lema, tegniese reguleerder van Conabia, die Argentynse nasionale advieskomitee oor landbou-biotegnologie het by ʼn sake-ontbyt van AfricaBio in Centurion gesê in 2007 was daar 20 miljoen ha aangeplante GM-gewasse in sy land.

Hy het gesê deur die aanvaarding van biotegnologie, is Argentinië nou nie net aan die voorpunt van sy eie binnelandse ontwikkeling van biotegnologie nie, maar het die land ook beskikbare tegnologie van ander lande aanvaar. "Dieoptrede het gelei tot ʼn dekade van ontsaglike groei in agribiotegnologie met die gepaardgaande wydverspreide voordele.

"Baie Argentynse boere besef dat tegnologie baie belangrik is vir vooruitgang in die landbou en vir ekonomiese ontwikkeling. Baie boere belê ook in firmas betrokke by landbou-biotegnologie. Biotegnologie het noemenswaardige voordele gegenereer, veral in die landbousektor."

Lema sê biotegnologie word in Argentinië bevorder deur 'n stewige regulatoriese stelsel, hoë nasionale investering in navorsing en ontwikkeling en die amptelike bevordering van die ontwikkeling van die biotegnologiebedryf. Die eerste GM-gewas - soja - is in die 1996/97-seisoen geplant en die eerste GM-katoen is in 1998 geplant.

"Moderne biotegnologie in Argentinië is 'n integrale komponent van landbouproduksie. Produkte word deur ons oorsese markte aanvaar."

Hy het die voordele beklemtoon wat die omgewing uit die aanwending van landbou-biotegnologie kry soos die vermindering in die gebruik van landbougifstowwe, grondbewaring, brandstofdoeltreffendheid, vermindering in die vrystelling van kweekhuisgasse en minder swambesmettings by mielies.

16 September 2008

0
 
 
  • 1460 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Aangeplante weiding vir vleisbeeste.
  • Volstruisvleis na EU weer verbied
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction