Graan: Boere, kopers kan spaar

 
Koring. Foto: CHARL VAN ROOYEN
Koring. Foto: CHARL VAN ROOYEN

Promosie-artikel:

Hier is nou vir jou ‘n ding! Jy, as graanboer, kan self jou graan aan duisende graankopers bemark en só koste bespaar. Bemark enige tipe en hoeveelheid graan en spesifiseer alle inligting oor jou graan.

Besoek Grain4Africa se webwerf waar produsente en graankopers verskeie aksies kan uitvoer om graan te bemark of te koop. Met behulp van dié webwerf kan jy graanbemarking met die klik van jou rekenaarmuis hanteer.

Mense wat op die webwerf registreer, kan:
Advertensies oor graan met groot gemak instuur.
Volle besonderhede in advertensies oor graan aanbied, soos waar dit gestoor is, graad, ens.
Soektogte doen vir graan wat op ‘n spesifieke plek gestoor is, of van ‘n spesifieke graad is.
Kennisgewings ontvang van potensiële kopers, asook hul kontakbesonderhede.
Bestuur of hanteer jou eie advertensies en bemarkingspakkette.
Maatskappy-logo’s publiseer.
Verskeie betaalopsies benut, soos per kredietkaart, EFT (elektroniese geldoorplasing) of per faktuur.

Besoek die webwerf by www.grain4africa.co.za  vir meer inligting.

E-pos-adres: info@grain4africa.co.za  

15 Junie 2010

4
 
 

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.