Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Akkerbou / Ander / Jongste-oesskatting-bekend

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Jongste oesskatting bekend

 

Die Nasionale Oesskattingskomitee het pas sy jongste verslag bekend gestel.

Kommersiële mielies:
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 10,765 miljoen ton gestel, wat 1,74% hoër is as die vorige skatting van 10,581 miljoen ton. Die hoofrede vir die styging in die skatting van die mielie-oes is dat die oppervlakte beplant, soos deur die LNR-geleide Konsortium gerapporteer, daarop gedui het dat die oppervlakte vir die Vrystaat voorheen onderskat is en daarom opwaarts aangepas na 1,170 miljoen ha wat die totale aanplantings van mielies op 2,799 miljoen ha te staan bring.

Die oppervlakte onder witmielies is 1,737 miljoen ha en vir geelmielies is dit 1,062 miljoen ha.

Die verhouding van witmielie- tot geelmielie-aanplantings is 62:38 teenoor die vorige seisoen se 64:36.

Die produksieskatting van witmielies is 6,429 miljoen ton, 1,98% meer as die 6,304 miljoen ton van die vorige skatting. Die opbrengs van witmielies is 3,70 t/ha teenoor die 3,68 t/ha van die vorige skatting. In die geval van geelmielies is die produksieskatting 4,336 miljoen ton wat 1,38% meer is as die 4,277 miljoen ton van die vorige maand. Die opbrengs van geelmielies is 4,08 t/ha teenoor die 4,14 t/ha van die vorige skatting.

Sonneblomsaad:
Die produksieskatting vir sonneblomsaad is 769 080 ton, wat 11,96% meer is as die 686 920 ton van die vorige skatting. Die geskatte oppervlakte beplant met sonneblomsaad is opwaarts aangepas na 549 300 ha. Die verwagte opbrengs is 1,40 t/ha teenoor die 1,29 t/ha van die vorige skatting.

Ander gewasse:
Die produksieskatting van sojabone is 297 250 ton, wat 5,79% meer is as die 280 970 ton van die vorige skatting. Die oppervlakte beplant met sojabone is is opwaarts aangepas na 171 800 ha. Die verwagte opbrengs is 1,73 t/ha teenoor die 1,69 t/ha van die vorige skatting.

Die verwagte grondbone-oes is 80 650 ton - 2,66% hoër as die 78 560 ton van die vorige skatting. Vir grondbone is die oppervlakteskatting opwaarts aangepas na 54 200 ha. Die verwagte opbrengs is 1,49 t/ha teenoor die 1,52 t/ha van die vorige skatting.

Die produksieskatting van sorghum is 255 995 ton - 8,77% hoër as die 235 360 ton van die vorige skatting. Die oppervlakskatting vir sorghum is opwaarts aangepas na 89 800 ha. Die verwagte opbrengs is 2,85 t/ha teenoor die 2,83 t/ha van die vorige skatting.

In die geval van droëbone is die produksieskatting 58 975 ton, 3,35% meer as die 57 065 ton van die vorige skatting. Die geskatte oppervlakte beplant is onveranderd gelaat op 43 800 ha. Die verwagte opbrengs is 1,35 t/ha teenoor die 1,30 t/ha van die vorige skatting.

27 Maart 2008

4
 
 
  • 1475 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Limpopo se damme leegste in SA
  • Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction