Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Akkerbou / Ander / Kan-gras-saaigrond-verbeter

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Kan gras saaigrond verbeter?

 
Deur JAN BEZUIDENHOUT
Katoen onder geenbewerking. Foto: USDA
Katoen onder geenbewerking. Foto: USDA

Is dit betalend om gras as ‘n wisselbougewas te plant om saaigrond te verbeter? Dit is die tema van die KwaZulu-Natalse No Till Club se jaarlikse landboubewaringskonferensie.

Dié konferensie is van 6 tot 8 September by die Drakensville-oord van die ATKV in die noorde van KZN.

Luidens ‘n nuusverklaring deur die organiseerders het grond, nes die mens, ‘n ruskans nodig om sy reserwes en welstand weer op te bou. “In die 1960’s was die aanplant van ‘n herstelgewas in bykans elke plaas se plaasplan opgeteken, maar soos wat boere al hoe meer intensief geboer het, het die praktyk om lande te laat rus, in die slag gebly. Die dryfveer agter intensiewer boerdery is ekonomies van aard en ons wil dus die voordele wat só ‘n herstel- of wisselbougewas vir saaigrond inhou, weer bekyk.”

Twee ervare sojaboonboere, mnre. Callie van der Linde van Standerton en Bruce Shepherd van Bergville, is van die sprekers wat van die referate sal lewer. Tydens die simposium sal masjinerie en werktuie vir geenbewerking uitgestal wees en konferensiegangers sal demonstrasies in die veld kan bywoon.

Die koste van die simposuim is R1680 vir lede en R1800 vir nie-lede van die KZN No Till-klub, indien betalings voor 2 September geskied. Besoek die klub se webwerf by www.notillclub.com vir meer besonderhede, die tariewe en om besprekings te doen.

19 Julie 2011

4
 
 
  • 1925 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoekerBraam van TUBBERGH 
03 Okt 2011 12:01

Ek soek raad. Ek is besig om van wattelbome ontslae te raak. Daar is niks gras nie en oorwegend rooigrond. Ek soek weidingsgras vir my beeste op my plaas in Cedarville. Ek wil weet watter gras en waar kry jy die saad, hoe en wanneer moet ek dit plant? Ek het in een kamp kikuyu geplant en het goed gedoen. Baie dankie.

  • antwoord
VSA 
20 Jul 2011 05:37

Hier in die VSA doen ons 'n 2/3 rotasie met ons geen bewerking. Die land rus een uit 3 jaar en soesoende word genoeg vog terug gebou vir die volgende jaar. Grasse word gebruik om grond in langer periodes te laat rus, maar dit is meestal grond wat in die eerste plek nie moes ontwikkel gewees het nie. Nie ekonomies om gras te vestig as dit nie vir langer termyn periodes gedoen word nie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Hulp met herstel of restoureer van perde saals, tooms en rytuie
  • ‘Vryemarkstelsel skep welvaart’
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction