Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Akkerbou / Ander / Mielies-bestaansboere-woel

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:87%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Mielies: Bestaansboere woel

 

Bestaansboere het hul mielie-aanplantings binne 'n jaar met sowat 44% uitgebrei terwyl die verwagte oes op diegrond 117% hoër as die van die vorige seisoen kan wees, sê die Nasionale Oesskattingskomitee in die oppervlak- en vyfde produksieskatting vir somergraan wat vandag uitgereik is.

Die oppervlakte beplant met mielies in die bestaanslandbousektor word geskat op 497 980 ha, wat 'n toename van 44,2% verteenwoordig in vergelyking met die 345 266 ha van die vorige seisoen. Weens gunstige produksie toestande, is die verwagte mielie-oes van diesektor 464 069 ton, wat 117,1% hoër is as die 213 738 ton van die vorige seisoen.

Kommersiële mielies:

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,598 miljoen ton gestel, wat 2,4% hoër is as die vorige skatting van 11,328 miljoen ton. Die oppervlakte beplant is onveranderd gelaat op 2,799 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs verhoog is na 4,14 t/ha.

Die oppervlakte onder witmielies is 1,737 miljoen ha en vir geelmielies is dit 1,062 miljoen ha. Die verhouding van wit- tot geelmielie-aanplantings is 62:38 teenoor die vorige seisoen se 64:36.

Die produksieskatting van witmielies is 6,861 miljoen ton, wat 2,5% meer is as die 6,695 miljoen ton van die vorige skatting, terwyl die opbrengs van witmielies 3,95 t/ha is. In die geval van geelmielies is die produksieskatting 4,736 miljoen ton wat 2,2% meer is as die 4,633 miljoen ton van die vorige maand, terwyl die opbrengs van geelmielies 4,46 t/ha is.

Sonneblomsaad:

Die produksieskatting vir sonneblomsaad is 872 060 ton, wat 4,1% meer is as die 837 710 ton van die vorige skatting. Die geskatte oppervlakte beplant met sonneblomsaad is onveranderd gelaat op 564 300 ha, terwyl die verwagte opbrengs 1,55 t/ha is.

Ander gewasse:

Die produksieskatting van sojabone is 328 195 ton, wat 2,7% meer is as die 319 495 ton van die vorige skatting. Die oppervlakte beplant met sojabone is 174 400 ha en die verwagte opbrengs is 1,88 t/ha.

Die verwagte grondbone-oes is onveranderd gelaat op 85 360 ton. Die oppervlakteskatting is ook onveranderd gelaat op 54 200 ha, terwyl die verwagte opbrengs 1,57 t/ha is.

Die produksieskatting van sorghum is effens verhoog met 0,8% na 272 475 ton. Die oppervlakskatting vir sorghum is onveranderd gelaat op 89 800 ha, terwyl die verwagte opbrengs 3,03 t/ha is.

In die geval van droëbone is die produksieskatting sowel as die oppervlakte beplant onveranderd gelaat op onderskeidelik 58 975 ton en 43 800 ha. Die verwagte opbrengs is 1,35 t/ha.

Neem asseblief kennis dat die sesde produksieskatting vir somergewasse vir 2007/' 08, owel as die voorlopige oppervlakskatting van wintergewasse vir 2008 op 24 Julie 2008 vrygestel sal word.

26 Junie 2008

4
 
 
  • 1600 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Melk in oorlewingstryd
  • Mielieboer het tekens reg gelees
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction