28 Augustus 2008

1719 keer gelees | 0 kommentaar

'n Werkswinkel oor die vervoerdifferensiaal is nodig vir alle rolspelers in die graanbedryf, sê die Nasionale Landboubemarkingsraad.


Die Nasionale Landboubemarkingsraad het die verslag uitgebring wat hy op versoek van Graan SA gedoen het oor die werking van die futuresmark as 'n prysvormende meganisme vir graan en oliesade.

Die NLBR maak verskeie aanbevelings. Van die belangrikes is:
Dat 'n werkswinkel vir alle rolspelers oor die vervoerdifferensiaal gehou word.
Dat die vervoerdifferensiaal in die tussentyd behou word.
Dat 'n ondersoek oor die vervoerdifferensiaal gedoen word om vas te stel of dit sy doel dien.
Dat die graanmark in die Wes-Kaap deur die Mededingingskommissie ondersoek word.

Die volledige verslag beslaan 47 bladsye en is in 'n PDF-formaat van 543kb beskikbaar. Klik hier om dit te lees.

28 Augustus 2008

Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights