Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Akkerbou / Kanola / Canola / Belowendste-kanola-oes-18-jaar

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Belowendste kanola-oes in 18 jaar

 
Deur ALANI JANEKE
Kanola-lande naby Heidelberg. Foto: ALANI JANEKE
Kanola-lande naby Heidelberg. Foto: ALANI JANEKE

Graanboere verwag dat die kanola-oes in die Suid-Kaap, wat tans op die lande is, die beste in 18 jaar sal wees.

Mnr. Andries Theron, voorsitter van Graan SA se wintergraankomitee, sê ‘n gemiddelde oes word vir die Wes-Kaap verwag, veral omdat die aanplantings later as gewoonlik plaasgevind het.

“Ons is egter baie opgewonde oor die moontlike opbrengs. Veral die beter kultivars wat aangeplant is dra by tot ‘n beter as verwagte oes. Ons is regtig baie opgewonde want die aanplantings wys tans baie potensiaal,” vertel Theron.

Wat koring-aanplantings betref, sê Theron is boere net so vol verwagting. “Vir die eerste keer in baie jare is daar nie een gebied in Suid-Afrika waar die boere nié opgewonde is oor die koring op die land nie. Van die Oos-Vrystaat, tot die Loskopdam-besproeiingsgebied en tot in die Swartland.”

Kostestygings tot 44%
Theron sê dié opgewondenheid word tog effens oorskadu deur kostestygings wat die bedryf die jaar weer getref het. Volgens Theron het insetkoste vir die totale bedryf vanjaar met tot 22% gestyg. Hy sê van die kunsmispryse het met tot 22% gestyg. Jaar-op-jaar het die koste van brandstof met 25% gestyg, terwyl die koste van stikstof in sommige dele met tot 44% verhoog het.

“Dié koste kom te midde van pryse wat sywaarts beweeg het die jaar. Ons is steeds baie dankbaar vir die goeie oeste wat nou op die lande is, maar boere is maar bekommerd oor die kostestygings,” vertel Theron.

‘n Groot deel van die jaar se koring is later as gewoonlik aangeplant weens die nat toestande wat aan die einde van Julie en aan die begin van Augustus ervaar is.

23 Augustus 2011

0
 
 
  • 1308 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SABMiller woeker in Afrika
  • Appaloosa gesteel: Beloning
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction