Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Akkerbou / Katoen / Suider-afrika-kry-katoenvereniging

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Suider-Afrika kry katoenvereniging

 
Beter koördinering is nodig in die katoenbedryf. Foto: NICO VAN BURICK
Beter koördinering is nodig in die katoenbedryf. Foto: NICO VAN BURICK

In ’n poging om die katoenbedryf van Suider-Afrika te bevorder, is ’n vereniging vir die bedryf in dié streek gestig, aldus die Suider-Afrikaanse Konfederasie van Landbou-unies (Sacau).

Luidens ’n verklaring het afgevaardigdes van Suid-Afrika, Malawi, Mosambiek, Zambië, Madagaskar, Swaziland, Tanzanië en Zimbabwe die stigtingsdokument verlede week in Pretoria onderteken.

Die organisasie sal as die Suider-Afrika Katoenprodusente-vereniging bekend staan.  Die afgevaardigdes sê hulle het besef beter koördinering en samewerking is op ’n streeksvlak nodig vir die bedryf om vorentoe te beweeg.

“Ons uiteindelike doel sal wees om ’n winsgewende en volhoubare katoensektor te ontwikkel wat tot die welstand van katoenboere en die algemene ekonomiese ontwikkeling van die streek sal bydra,” lui die verklaring.

Sleuteldoelwitte
Van die sleuteldoelwitte wat die organisasie sal nastreef, is om die produktiwiteit van die bedryf te verbeter, asook om die produksie van hoëgehalte-katoen te verhoog.

Hy beoog ook om solidariteit tussen ledeverenigings te bevorder en om die ontwikkeling van strategiese vennootskappe tussen katoenverenigings en die publiek te help bewerkstellig.

Luidens die verklaring onderneem die vereniging dat die stigtingproses teen Augustus aanstaande jaar voltooi sal wees. Intussen sal ’n waarnemende komitee ’n grondwet opstel, strategiese mobilisering en die implementering van die sleuteldoelwitte hanteer.

Dié komitee is saamgestel uit afgevaardigdes van Katoen SA, die Katoenvereniging van Zambië, die Zimbawiese Katoenprodusente-organisasie en die sekreteriaat van Sacau.

31 Augustus 2011

0
 
 
  • 1216 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Bokke
  • Wolmark sak terug
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction