Deur JAN BEZUIDENHOUT
28 Junie 2011

2394 keer gelees | 2 kommentaar

‘n Konferensie oor bewaringsboerdery word deur die “No Till”-klub van KwaZulu-Natal van 6 tot 8 September aangebied.


‘n Konferensie oor bewaringsboerdery word deur die “No Till”-klub in KwaZulu-Natal van 6 tot 8 September aangebied.

Die tema is: “Is dit betalend om gras as ‘n wisselbougewas te plant om my grond te verbeter?” Verskeie kundiges sal oor geenbewerking gesels, daar sal demonstrasies van werktuie wees en dekgewasse sal op ‘n nabygeleë perseel besigtig word.

Van die sprekers wat op die konferensie optree, is mnre. Steve Morris, voorsitter van KZN se No Till-klub, Johann Zietsman, bekende bees- en weidingskonsultant van Zimbabwe en Guy Thiebaud, grondwetenskaplike van Cedara, wat sal praat oor hoe om die impak van wisselbougewasse by saaigrond te meet.

Die konferensie is van 6 tot 8 September by die ATKV se Drakensville Vakansie-oord in die Drakensberge.

Die volledige konferensieprogram, met kontaknommers vir besprekings, is op die aangehegte PDF beskikbaar. Die konferensie kos R1650 vir lede en R1800 vir nie-lede. Dié spesiale prys verhoog ná 2 September.

‘n PDF-dokument oor die scenario vir die konferensie, is ook in ‘n PDF-dokument hieronder beskikbaar.

Besoek die KZN No Till-klub se webwerf

28 Junie 2011


Aanhangsels:
Kommentaar
Slegs in Afrikaans


corlivdm

2011/08/04 11:47:13 AM

Hi Johann Geenbewerking behels om in 'n land te plant sonder om die grond voor te berei, jy plant dus soos die land daar staan. Groete Corli van der Merwe Webredakteur


Johann Badenhorst

2011/08/04 10:23:56 AM

Kan iemand my presies vertel wat geenbewerking is. Baie dankie

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights