Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Akkerbou / Koring / Onkruid-knou-koringproduksie

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Onkruid knou koringproduksie

 
Deur ALANI JANEKE
Koring kan weerstandigheid teen onkruiddoders ontwikkel.
Koring kan weerstandigheid teen onkruiddoders ontwikkel.

Probleme met weerstand teen onkruiddoders het die koringbedryf in die Wes-Kaap geknou, sê Graan SA.

Mnr. Andries Theron, voorsitter van die organisasie se wintergrane-werkgroep, sê ryegras is een van die groot probleemonkruide in die provinsie. Die voorkoms van breëblaaronkruide neem ook toe.

“In sekere gebiede in die Swartland, soos Riebeek-Kasteel en Malmesbury, het dié neiging daartoe gelei dat boere opgehou het om koring te plant. Baie van hulle plant nou eerder kanola,” verduidelik Theron.

Volgens Theron moet ’n oplossing vir die situaie gesoek word aangesien dit ’n beduidende invloed op koringproduksie en gevolglik voedselsekerheid gaan kan hê.

Wisselbou is die antwoord
Theron meen dat een van die beste bestrydingsoplossings die deeglike bestuur van ’n stelsel is waarin twee gewasse geroteer word. “Uit die jongste oesskatting lyk dit gelukkig of boere geneë is met die rotasiestelsel en daarby volstaan.”

Volgens Theron is wisselbou veral voordelig omdat dit die boer in staat stel om ’n wyer reeks chemiese produkte te gebruik om onkruid te bestry.

Intussen sê prof. Charlie Reinhardt, ’n buitengewone professor van die departement van plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria, nog ’n oplossing is meganiese bewerking.

Hy sê die feit dat minder bewerking in verskeie dele van die land voorkom, kon gelei het tot die toename in die weerstand teen onkruiddoders. Lees meer hier.

Wat die beperking van ryegras betref, is die situasie in die Wes-Kaap nog nie gewens nie. “Ons sal baie vinnig moet kyk na oplossings, soos die regte kultivars, soos in die geval van kanola,” aldus Theron.

30 Augustus 2011

0
 
 
  • 1297 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Argentyn
18 Sep 2011 12:40

Ek stem persoonlik vir Geenbewerking, wisselbou en 'n verantwoordelike gebruik van onkruid-, swam- en plaagdoders.
Meganiese werking verwoes die grond se struktuur en verhoog die verdamping van kosbare vog.

—
Saludos

Die Argentyn


  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Reeks oor honde (1) <br>Kennis maak honde-keuse maklik
  • W
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction