Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Akkerbou / Koring / Sa-help-teen-stamroes

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

SA help teen stamroes

 
Deur JOHAN NORVAL

Suid-Afrika is gereed om die stamroes wat tans in Sentraal-Afrika voorkom, die hoof te bied as dié siekte suidwaarts versprei.

Die land se koringbedryf is veral op 'n streekgrondslag betrokke om nuwe koringkultivars met volhoubare weerstandigheid gereed te hê sou die siekte hier uitbreek, sê 'n span kenners wat onlangs die landbou-navorsingsinstituut van Kenia besoek het.

Hul besoek was onder meer daarop gemik om Suid-Afrikaanse kultivars en kiemplasma te evalueer vir weerstandigheid teen die nuwe stamroes as dit suidwaarts versprei.

Dit is die tweede jaar dat die Suid-Afrikaanse wetenskaplikes saam met die internasionale groep hul mees gevorderde kiemplasma by Nakuru in Kenia beproef. Altesame 13 000 koring- en garslyne van 22 lande word onder veldtoestande vir weerstandigheid teen die geslag nuwe stamroes getoets.

Volgens prof. Sakkie Pretorius van Universiteit van die Vrystaat, dr. Cobus le Roux, mnre. Krishna Naicker en Lukas Meyer, almal van die Landbounavorsingsraad (LNR) se Instituut vir Kleingraangewasse (KGI) op Bethlehem, speel Suid-Afrika 'n belangrike rol in die internasionale beweging teen stamroes om die bedreiging van dié siekte die hoof te bied.

Die siekte kan 'n katastrofiese uitwerking op koringoeste hê, afhangende van die weer en die vatbaarheid van die oes. Die stamroespatogeen was egter die afgelope twee dekades geneties goed in bedwang danksy die toegewyde koringteelt van die verlede.

16 Oktober 2007

0
 
 
  • 1594 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Geweld skok Namibiese boere
  • Landbouweekblad, 20 April 2012
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction