Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Akkerbou / Mielies / Finale-skatting-vir-mielies

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Finale skatting vir mielies

 
Deur JAN BEZUIDENHOUT
Mielies. Foto: JOHN DEERE
Mielies. Foto: JOHN DEERE

Die verwagte grootte van die kommersiële mielie-oes is 13,043 miljoen ton, wat 0,39% of 50 600 ton laer is as die vorige skatting van 13,094 miljoen ton.

In sy finale produksieskatting vir somergewasse het die Nasionale Oesskattingskomitee sy beraming van die oppervlakte onder mielies onveranderd gelaat op 2,742 miljoen ha, met ’n verwagte gemiddelde opbrengs van 4,76 t/ha. Die oppervlakte onder witmielies is 1,720 miljoen ha en vir geelmielies is dit 1,023 miljoen ha.

Die produksieskatting van witmielies is onveranderd gelaat op 7,822 miljoen ton, met ‘n gemiddelde opbrengs van 4,55 t/ha. In die geval van geelmielies is die produksieskatting 5,221 miljoen ton wat 0,96% of 50 600 ton minder is as die 5,271 miljoen ton van die vorige skatting. Die opbrengs van geelmielies is 5,10 t/ha.

Sonneblomsaad: Die produksieskatting vir sonneblomsaad is onveranderd gelaat op 516 265 ton. Die geskatte oppervlakte beplant met sonneblomsaad is 397 700 ha en die verwagte opbrengs is 1,30 t/ha.

Ander gewasse: Die produksieskatting van sojabone is met 0,84% of 4 750 ton verlaag tot 560 950 ton, terwyl die verwagte oppervlakte beplant met sojabone 311 450 ha is. Die verwagte opbrengs is 1,80 t/ha.

Die verwagte grondbone-oes is onveranderd gelaat op 87 880 ton, met ‘n oppervlakte beplant van 57 450 ha en ‘n verwagte opbrengs van 1,53 t/ha.

Die produksieskatting van sorghum is met 4,97% of 11 500 ton verlaag tot 220 093 ton. Die oppervlakteskatting vir sorghum is 86 675 ha en die verwagte opbrengs is 2,54 t/ha.

In die geval van droëbone is die produksieskatting onveranderd gelaat op 52 255 ton. Die oppervlakte beplant is 44 100 ha, met ‘n verwagte opbrengs van 1,18 t/ha.

Die oppervlakte beplant met mielies in die nie-kommersiële landbou-sektor word geskat op 520 940 ha, wat ‘n toename van 11,1 % verteenwoordig in vergelyking met die 468 683 ha van die vorige seisoen. Weens gunstige produksietoestande, is die verwagte mielie-oes van dié sektor 605 864 ton, wat 17,3 % hoër is as die 516 633 ton van die vorige seisoen.

27 September 2010

0
 
 
  • 1867 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nasionale Jeugskou
  • Dorperveiling
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction