Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Akkerbou / Mielies / Mielie-etanol-tree-n-op

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Mielie-etanol: ‘Tree nóú op’

 
Deur MARLEEN SMITH
Mielies. Foto: CHARL VAN ROOYEN
Mielies. Foto: CHARL VAN ROOYEN

Suid-Afrika se boere het gewys hulle kan blywend ’n mielie-oorskot produseer.

Daarom is dit ’n wanindruk dat ’n plaaslike biobrandstofbedryf weghol-inflasie in voedselpryse kan meebring, sê dr. Kobus Laubscher, hoofbestuurder van Graan SA.

Suid-Afrikaanse boere het sedert 1994 nog nie een seisoen te min wit mielies vir binnelandse verbruik geproduseer nie, het Laubscher op ’n streekvergadering van Graan SA in Wolmaransstad gesê. “Politici se vrese (oor biobrandstof uit mielies) is ongegrond.”

Dié vrese is nogtans verstaanbaar omdat dit ’n verkiesingsjaar vir Suid-Afrikaners is en “verkiesings oor die prys van kos verloor word”, het hy gesê.

Daar moet egter in gedagte gehou word dat die ru-olieprys opnuut styg en dat dit biobrandstof opnuut ’n opsie maak om te oorweeg.

Hy het vir groter “vlugvoetigheid” binne die burokrasie gevra. “Die Zuma-regering se styl van besluitneming wat vereis dat departemente mekaar eers raadpleeg voor ’n besluit (ook oor mielie-etanol) geneem word, moet verwelkom word.

Dit verg egter beter koördinasie tussen alle betrokke departemente en ongelukkig staan die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye heel agter in die tou,” het Laubscher gesê.

Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 4 Februarie 2011.

31 Januarie 2011

0
 
 
  • 2305 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Werk is nie net vir die dag nie
  • Nog skade aan ‘n wal.
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction