Deur MARLEEN SMITH
4 Maart 2009

2375 keer gelees | 0 kommentaar

'n Probleem met die bestuiwing van drie mieliebasters wat dieseisoen geplant is het Monsanto se kundiges aan die wonder.


'n Probleem met die bestuiwing van drie mieliebasters wat dieseisoen geplant is, het die saadreus Monsanto se kundiges aan die wonder.

'n Span van oorsee besoek boere nou op plase waar die probleem na vore gekom het. Dit kom net op sekere aanplantings van die drie basters voor. Die maatskappy het 'n brief aan al die betrokke boere gestuur en gevra om hom van enige probleme met bestuiwing in kennis te stel.

"Monsanto beskou die saak in 'n ernstige lig en sal ons produkte en kliënte ondersteun. Rentmeesterskap van ons produkte is vir ons baie belangrik," het Lindeque gesê.

Boere wat Monsanto oor die saak wil inlig, kan die telefoonnommer 011 790 8201 bel, of 'n e-pos stuur na customercare.sa@monsanto.com.

Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 6 Maart 2009.

4 Maart 2009

Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights