Deur JAN BEZUIDENHOUT
17 Augustus 2012

1465 keer gelees | 0 kommentaar

Staan die kans om een van agt Toyota Hilux-bakkies te wen indien jy BASF se Abacus® koop as deel van jou mieliespuitprogram.


Promosie-artikel:
BASF het die seisoen verskeie aanbiedinge op Abacus® en kliënte kan ’n afslag van R20/liter bekom indien dié produk tussen 1 Augustus en 30 September 2012 (Ooste) en tussen 1 Augustus en 31 Oktober 2012 (Weste) gekoop word.

Die maatskappy bied boonop toegang tot die “You-won’t-lose”-kontrak. BASF verseker dat boere die geld wat hulle op Abacus® bestee, sal terugkry met hulle verhoogde oes*.

Abacus® bied:

  • Hoër opbrengste.
  • Verbeterde en bemarkbare kwaliteit.
  • Verhoogde produksiedoeltreffendheid.
  • Beter stresverdraagsaamheid.

Klik hier op die meegaande PDF-dokument vir meer besonderhede.

*Terme en voorwaardes geld.


Aanhangsels:
Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights