Akkerbou


Duur basiese kossoorte, soos mielies en koring, kan nie meer die skuld vir die hoë vlakke van voedsel-inflasie kry nie, sê Graan SA.

2875 keer gelees | 0 kommentaar 5 Junie 2009


Die verwagte kommersiële mielie-oes is 11,514 miljoen ton, wat 2,8% hoër is as die vorige skatting van 11,202 miljoen ton.

2015 keer gelees | 0 kommentaar 26 Mei 2009


Al hoe meer mielies word op minder grond geproduseer, sê mnr. Kobus Smit in sy ontleding van mieliestatistiek.

2804 keer gelees | 0 kommentaar 26 Mei 2009


Geen verrassings oor die grootte van die mielie-oes...

2168 keer gelees | 0 kommentaar 24 Mei 2009


Die verwagte koringoes vanjaar sal na verwagting sowat 2,13 miljoen ton beloop, minder as 2% laer as die vorige oesskatting.

1736 keer gelees | 0 kommentaar 8 Mei 2009


Geen verrassings oor die grootte van die mielie-oes is in die derde produksieskatting van somergewasse deur die Nasionale Oesskattingskomitee bekend gemaak nie.

1716 keer gelees | 0 kommentaar 24 April 2009


Boere wat bestuiwingprobleme op Monsanto-mielies het en nie met die skadeberaming tevrede is nie, kan 'n onafhanklike mening kry, sê Graan SA.

2002 keer gelees | 0 kommentaar 27 Maart 2009


Die verwagte mielie-oes is 11,19 miljoen ton, wat marginaal laer is as die vorige skatting, luidens 'n nuusverklaring deur die Nasionale Oesskattingskomitee.

2628 keer gelees | 0 kommentaar 25 Maart 2009


Die TLU SA se ondersoek na die oorsake en gevolge van die skerp styging in kunsmispryse gaan voort, ofskoon die teikenbedrag nog nie bereik is nie.

1892 keer gelees | 0 kommentaar 10 Maart 2009


Bestrykte saad is deesdae op almal se lippe, maar wat is dit eintlik en watter voordele hou dit vir boere in?

1658 keer gelees | 0 kommentaar 10 Maart 2009


Hoewel graanpryse binne die volgende paar maande gaan daal, sal dit steeds binne die volgende vyf jaar die hoogste nóg wees.

2331 keer gelees | 0 kommentaar 6 Maart 2009


'n Probleem met die bestuiwing van drie mieliebasters wat dieseisoen geplant is het Monsanto se kundiges aan die wonder.

2373 keer gelees | 0 kommentaar 4 Maart 2009


Koringboere het van 1 Oktober verlede jaar tot 13 Februarie vanjaar 1,989 miljoen ton gelewer, sê Sagis.

1929 keer gelees | 0 kommentaar 25 Februarie 2009


Die wêreld se graanoeste is vanjaar groter as aanvanklik verwag en verbruik is wêreldwyd aan die afneem.

1632 keer gelees | 0 kommentaar 6 Februarie 2009


Amptelike oesskattings laat sommige mense en instansies soms rooi sien. Hier is 'n kykie agter die skerms, deur 'n vorige voorsitter van die Nasionale Oesskattingskomitee.

2462 keer gelees | 0 kommentaar 2 Februarie 2009

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights