Akkerbou


Sasol was die afgelope week kwaai in die spervuur oor onreëlmatighede met die vasstelling van die kunsmisprys. Lees Sasol se kommentaar oor diegebeure.

2852 keer gelees | 0 kommentaar 31 Januarie 2009


'n Span internasionale wetenskaplikes het vandeesweek sorghum se DNS-kode bekend gemaak.

3076 keer gelees | 0 kommentaar 30 Januarie 2009


Sowat 7% minder mielies is dieseisoen geplant, vergeleke met die vorige seisoen se aanplantings, sê die Nasionale Oesskattingskomitee.

1420 keer gelees | 0 kommentaar 27 Januarie 2009


Danksy Foskor se nuwe prysvormingsmeganisme en dalende kommoditeitspryse kan boere laer fosfaatpryse verwag, sê Foskor.

3287 keer gelees | 0 kommentaar 26 Januarie 2009


Suid-Afrika gaan weens 'n swak plaaslike oes vanjaar groot hoeveelhede koring moet invoer.

2646 keer gelees | 0 kommentaar 22 Januarie 2009


Die wêreld se eerste mielies met ingeboude droogteverdraagsaamheid kan oor twee jaar kommersieel beskikbaar wees.

2480 keer gelees | 0 kommentaar 19 Januarie 2009


Landbou bly steeds een van die land se belangrikste ekonomiese pilare en saam met primêre voedselverwerking, een van die grootste werkverskaffers wêreldwyd.

1951 keer gelees | 0 kommentaar 5 Januarie 2009


Die Oesskattingskomitee het sy produksieskatting vir koring vir die 2008-seisoen afwaarts aangepas weens ongunstige binnelandse weerpatrone.

2641 keer gelees | 0 kommentaar 19 Desember 2008


Die opwaartse aanpassing van die finale produksieskatting vir mielies het skerp kritiek van die Meulenaarskamer gekry.

1701 keer gelees | 0 kommentaar 28 November 2008


Die verwagte koring-oes is afwaarts aangepas, hoofsaaklik as gevolg van ongunstige binnelandse produksietoestande.

1550 keer gelees | 0 kommentaar 25 November 2008


Koring wat nou gestroop word, voldoen nie aan die verwagting nie, hoofsaaklik weens die uitermatige klimaatstoestande, sê mnr. Neels Ferreira van Graan SA.

1959 keer gelees | 0 kommentaar 6 November 2008


Winsgewende graanproduksie onder huidige mark- en produksie-omstandighede is onmoontlik, sê mnr. Neels Ferreira van Graan SA.

1447 keer gelees | 0 kommentaar 10 Oktober 2008


Die einde van 'n era breek volgende jaar aan wanneer Suid-Kaapse garsboere vir die laaste keer een van die wêreld se "langslewende" moutgarskultivars mag plant.

1395 keer gelees | 0 kommentaar 2 Oktober 2008


Westerse drukgroepe wat geneties gemodifiseerde gewasse teenstaan kniehalter die landbou in Afrika, sê 'n hoogsaangeskrewe Britse wetenskaplike.

1945 keer gelees | 0 kommentaar 29 September 2008


Die tweede produksieskatting vir koring is marginaal meer as die 2,185 miljoen ton van die vorige skatting.

1859 keer gelees | 0 kommentaar 25 September 2008

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights