Akkerbou


Boere het in die week tot 19 September meer mielies aan silo's gelewer as in die vorige week, sê Sagis.

1591 keer gelees | 0 kommentaar 25 September 2008


Internasionale katoenvooruitsigte is die beste in 13 jaar, wat daartoe kan bydra dat meer katoen vanjaar ook in Suid-Afrika geplant word.

1870 keer gelees | 0 kommentaar 15 September 2008


Suid-Afrika se mielie-uitvoer het in die week tot 5 September skerp gedaal, sê die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens.

1865 keer gelees | 0 kommentaar 9 September 2008


Minimumbewerking op sigself kan nie volhoubare graanboerdery verseker nie en dit is daarom tyd om met nuwe oë na biologiese boerdery te kyk.

1652 keer gelees | 0 kommentaar 3 September 2008


'n Werkswinkel oor die vervoerdifferensiaal is nodig vir alle rolspelers in die graanbedryf, sê die Nasionale Landboubemarkingsraad.

1715 keer gelees | 0 kommentaar 28 Augustus 2008


Die finale produksieskatting van die verwagte kommersiële mielie-oes is 12 miljoen ton, wat 3,65% meer is as die vorige skatting.

2266 keer gelees | 0 kommentaar 28 Augustus 2008


Namibiese boere sal binnekort verneem of die nuwe vloerprys vir mielies hulle in staat sal stel om diegewas in die komende seisoen te verbou.

1651 keer gelees | 0 kommentaar 21 Augustus 2008


Die Nasionale Oesskattingskomitee se voorlopige skatting vir die oppervlakte onder koring vir die 2008 produksie-seisoen beloop sowat 19% meer as in die vorige seisoen.

2302 keer gelees | 0 kommentaar 25 Julie 2008


Die NLBR se monitor vir insetkoste verskaf inligting oor breë neigings rakende insetkoste vir die graanbedryf. Lees meer oor hoe dieonderwerp.

2501 keer gelees | 0 kommentaar 24 Julie 2008


Bestaansboere het hul mielie-aanplantings binne 'n jaar met sowat 44% uitgebrei terwyl die verwagte oes op diegrond 117% hoër as dievan die vorige seisoen kan wees.

1620 keer gelees | 0 kommentaar 26 Junie 2008


Vir die eerste keer nóg sal garsprodusente 'n keuse hê oor hoe die produsenteprys van hul produk bepaal word.

1925 keer gelees | 0 kommentaar 26 Junie 2008


Nuwe wetgewing rakende Australië se eenkanaal-bemarking van koringuitvoere het sommige boere briesend.

1672 keer gelees | 0 kommentaar 25 Junie 2008


'n Vindingryke plan om onkruide hok te slaan wat weerstand teen chemiese middels bied, is in die Wes-Kaap begin. Veertig boere het hulle gewig by die projek ingegooi.

2543 keer gelees | 0 kommentaar 19 Junie 2008


Skerp stygings in die meeste akkerbou-insetmiddele, soos brandstof, kunsmis, chemikalieë, saad en rentekoerse laat die meeste boere met die hande in die hare, maar hier is raad van 'n kundige.

1648 keer gelees | 0 kommentaar 9 Junie 2008


'n Unieke reeks bestrykte kunsmisprodukte, wat verskeie voordele bó die tradisionele NPK-misstowwe lewer, is onlangs deur Profert bekend gestel.

2987 keer gelees | 0 kommentaar 2 Junie 2008

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights