Akkerbou


Die Suid-Kaapse garsbedryfskomitee het aanbeveel dat boere nie kontrakte teken om SAB Bpk. se prysaanbod vir moutgars te aanvaar nie.

1677 keer gelees | 0 kommentaar 20 Maart 2008


Stygings in die pryse van insette en die effek daarvan op die produksiekoste van grane, soos koring en mielies, is ongelooflik, sê Graan SA.

1803 keer gelees | 0 kommentaar 14 Maart 2008


Die Nasionale Lusernorganisasie van SA het pas die eerste internet-verhandelingskamer vir lusernhooi in Suid-Afrika bekend gestel.

4713 keer gelees | 0 kommentaar 10 Maart 2008


Biologiese boerdery, bewaringsbewerking en nuwe kultivars is van die onderwerpe wat in die soeklig geplaas word op Skog en Overberg Agri se voorsaai-inligtingsdae.

1889 keer gelees | 0 kommentaar 29 Februarie 2008


Brasiliaanse ondernemings meen daar staan niks in Suid-Afrika se pad om genoeg bio-etanol uit suikerriet te vervaardig nie.

2971 keer gelees | 0 kommentaar 28 Februarie 2008


Boere wat kleingraan onder besproeiing verbou, moet fyn let op blaarmynerskade en versigtig wees met die chemiese bestryding daarvan. Geen middel is teen dieinsek geregistreer nie.

1561 keer gelees | 0 kommentaar 27 Februarie 2008


Die verwagte kommersiële mielie-oes kan 48,5% meer as die 7,125 miljoen ton van die vorige seisoen oplewer, sê die Nasionale Oesskattingskomitee.

1791 keer gelees | 0 kommentaar 26 Februarie 2008


'n Saaiboer wat weier om geenbewerking toe te pas het óf nie verstand nie óf nie die geld om oor te skakel nie, meen die "vader van geenbewerking".

2929 keer gelees | 0 kommentaar 25 Februarie 2008


Tariewe vir koring-invoer kan eersdaags weer deur 'n meer komplekse veranderlike model bewerk word.

1504 keer gelees | 0 kommentaar 25 Januarie 2008


Die verwagte oppervlakte onder sonneblomme kan in die komende somer met 52% styg, sê die Nasionale Oesskattingskomitee in sy jongste verslag.

1273 keer gelees | 0 kommentaar 24 Januarie 2008


Slegte nuus vir saaiboere is dat kunsmispryse wat die afgelope jaar of wat skerp gestyg het, vanjaar nóg verder kan toeneem.

2281 keer gelees | 0 kommentaar 22 Januarie 2008


Safex se nuwe kennisgewings vir die bemarking van koring word in die algemeen verwelkom, maar almal is nie tevrede nie.

2522 keer gelees | 0 kommentaar 16 Januarie 2008


Die toepassing van moderne tegnologie in die landbou bring die besef van nuwe moontlikhede wat dit vir die bedryf inhou.

1662 keer gelees | 0 kommentaar 4 Januarie 2008


Om die skoene van 'n baanbreker-pa vol te staan, sit nie in enige seun se broek nie. Maar hierdie jong man staan in eie reg op die voorpunt wat biologiese en presisieboerdery betref.

2912 keer gelees | 0 kommentaar 13 Desember 2007


Katoenproduksie in SA het sedert die middel 1990's gedaal namate boere verkies het om ander gewasse te plant. Dit is egter moontlik om meer geld met katoen as met mielies te maak.

2184 keer gelees | 0 kommentaar 9 November 2007

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights