Akkerbou


Nadat hy lank aan oeste van 10 ton per hektaar onder besproeiing gewoond was, is diegraanboer in sy noppies met die 14 ton per hektaar van vanjaar se oes.

1371 keer gelees | 0 kommentaar 24 Julie 2007


Nadat hy lank aan oeste van 10 ton per hektaar onder besproeiing gewoond was, is diegraanboer in sy noppies met die 14 ton per hektaar van vanjaar se oes.

2008 keer gelees | 0 kommentaar 24 Julie 2007


"PAN 6026 is die mielie wat die beste aanpas in die streek waar ons boer. Sy gemiddelde opbrengs is merkbaar hoër as dievan sy stalmaats." - 'n Oos-Vrystaatse pa en seun wat saam boer.

1792 keer gelees | 0 kommentaar 16 Julie 2007


"PAN 6026 is die mielie wat die beste aanpas in die streek waar ons boer. Sy gemiddelde opbrengs is merkbaar hoër as dievan sy stalmaats." - 'n Oos-Vrystaatse pa en seun wat saam boer.

1752 keer gelees | 0 kommentaar 16 Julie 2007


Wanneer dit knyp, moet boere vindingryk wees om die pot aan die kook te hou. Alternatiewe gewasse, soos ghaap, is 'n winsgewende plan.

2782 keer gelees | 0 kommentaar 13 Julie 2007


Etanol geniet breë politieke steun van Amerikaanse politici. Vir graanboere en etanolvervaardigers is daardie situasie musiek in die ore.

1479 keer gelees | 0 kommentaar 12 Julie 2007


Nog elke jaar sedert hy dit plant, het PAN 6026, sonder uitsondering, vir dieboer 'n bogemiddelde opbrengs gelewer.

1514 keer gelees | 0 kommentaar 10 Julie 2007


Die voortbestaan van die Renosterrivier-waterskema is in die gedrang en die toekoms van boere in die Koppies-nedersetting is allesbehalwe rooskleurig.

1599 keer gelees | 0 kommentaar 7 Julie 2007


Vanjaar se uitdagende, droë toestande het weer gewys dat boere 'n kultivar moet plant wat sy man kan staan, soos PAN 6227. Diebaster verseker dat die boer sy risiko optimaal versprei.

1402 keer gelees | 0 kommentaar 3 Julie 2007


Op die sojaboonfront is daar opwindende ontwikkelings. Pannar het verlede jaar twee puik kultivars bekend gestel. Vanjaar vul hy diepakket verder met PAN 538R aan.

2939 keer gelees | 0 kommentaar 26 Junie 2007


Garsboerdery is meestal nog winsgewend, maar wat hou die toekoms in?

3098 keer gelees | 0 kommentaar 21 Junie 2007


Vir elke produksiegebied bied Pannar aan die saaiboer 'n gedugte sonneblompakket van wêreldgehalte.

1874 keer gelees | 0 kommentaar 19 Junie 2007


In die pakket geel basters wat Pannar vir besproeiing in die weste aanbeveel, word die ultravinnige geel mielie PAN 6236B uitgesonder vir sy topprestasie en besonder goeie stabiliteit.

1644 keer gelees | 0 kommentaar 12 Junie 2007


Pannar beveel hier kultivarpakkette aan wat die mielieboer in die 2007/'08-planttyd in die westelike produksiegebiede kan gebruik.

1859 keer gelees | 0 kommentaar 4 Junie 2007


'n Weldeurdagte bestuursplan, gegrond op sy ondervinding, het hierdie graanboer in staat gestel om deur die droogte te worstel.

1656 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2007

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 05/06/13 12/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2780c 2789c down 0.3
Speenkalf (lewend) 1443c 1440c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4316c 4338c down 0.5
Varkvleis (gem. prys) 1781c 1799c down 1
Braaikuikens 1524c 1506c down -1.2

Aandele

Pricecheck Flights