Akkerbou


Staan die kans om een van agt Toyota Hilux-bakkies te wen indien jy BASF se Abacus® koop as deel van jou mieliespuitprogram.

1460 keer gelees | 0 kommentaar 17 Augustus 2012


Die topvyf plaaslike landgoedwyne is by die jaarlikse Novare SA Terroir-toekenningsgeleentheid aangekondig.

1244 keer gelees | 0 kommentaar 27 Julie 2012


Die sluitingsdatum vir inskrywings vir een van SA se mees gewilde wyn- en brandewynkompetisies lê om die draai.

1241 keer gelees | 0 kommentaar 19 Julie 2012


Twee Suid-Afrikaanse wyne het goue medalje-status gekry toe dit as amptelike wyne vir die Olimpiese Spele in Londen aangewys is.

1682 keer gelees | 4 kommentaar 18 Julie 2012


Praktiese raad gaan volop wees op die KZN No Till Club se konferensie oor geenbewerking in September.

1652 keer gelees | 0 kommentaar 6 Julie 2012


Brande en bosindringing is ’n groot probleem. Dié bossiekapper word gebruik om brandbane in indringerbos te maak.

2360 keer gelees | 1 kommentaar 2 Julie 2012


Pinotage-wyne uit die 2012-oesjaar toon sluimerende talent en is beslis nie arm aan potensiaal nie, sê verskeie wynmakers.

1379 keer gelees | 0 kommentaar 21 Junie 2012


‘n Geenbewerkingtoer na Argentinië, wat saamval met die Springbokke se Vier Nasie-rugbytoets teen die Pumas, word deur Landbouweekblad gereël.

2827 keer gelees | 1 kommentaar 12 Mei 2012


Die vernietigende brande wat Noordwes Augustus verlede jaar getref het, is algemeen bekend en statistiek oor verliese is wyd gepubliseer. 

1199 keer gelees | 0 kommentaar 9 Mei 2012


Hoe stel ‘n mens die vogverlies van lusern vas wat vir so ses maande in 'n toe sinkstoor gehou word? ‘n Boer gee raad.

1716 keer gelees | 3 kommentaar 23 Februarie 2012


Hoe kan ‘n mens die verwagte mielie-oes vasstel sonder om te wag dat die mielies ryp word, vra ‘n lid van die gespreksforum.

2052 keer gelees | 4 kommentaar 14 Februarie 2012


’n Geenbewerkingstoer na Brasilië en Paraguay word in Februarie deur Bewaringslandbou Wes-Kaap onderneem.

1809 keer gelees | 0 kommentaar 14 Desember 2011


Meeste produsente streef om hul lande onkruidvry te hou gedurende die somer, maar dit bring talle uitdagings.

1996 keer gelees | 0 kommentaar 1 Desember 2011


Een van die beste graanoeste in die geskiedenis van die Overberg het silo’s in die gebied tot barstensvol.

1998 keer gelees | 4 kommentaar 14 November 2011


Die weiering dat Pioneer-Hibred Seed ‘n beherende aandeel in Pannar Saad verkry, het dr. Kobus Laubscher na die pen laat gryp.

2083 keer gelees | 1 kommentaar 20 Oktober 2011

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights