Akkerbou


Die meeste sojabone in die geskiedenis is vanjaar geplant, luidens die Oesskattingskomitee se voorlopige raming.

2871 keer gelees | 0 kommentaar 21 Februarie 2011


Suid-Afrika se boere het gewys hulle kan blywend ’n mielie-oorskot produseer en die vervaardiging etanol moet op dreef kom.

2565 keer gelees | 0 kommentaar 31 Januarie 2011


Na verwagting is sowat 8,26% minder mielies tans aangeplant as wat verlede jaar die geval was.

2476 keer gelees | 0 kommentaar 26 Januarie 2011


Die Wes-Kaapse koringoes kan vanjaar meer as 150 000 ton kleiner as verlede jaar se 675 000 ton wees - dis ook laer as die jongste oesskatting.

2554 keer gelees | 0 kommentaar 23 November 2010


’n Nuwe sojaboon-verwerkingsaanleg van R80 miljoen word by Villiers in die Vrystaat opgerig.

2715 keer gelees | 1 kommentaar 11 November 2010


Garsproduksie sal maklik in 'n jaar kan verdubbel indien die vraag na plaaslike gars toeneem, sê mnr. Louis Olivier.

 

2373 keer gelees | 0 kommentaar 9 November 2010


Die internasionale katoenprys het die afgelope 18 maande bly styg tot die hoogste vlak in 15 jaar.

1904 keer gelees | 0 kommentaar 8 November 2010


Een van die belangrikste redes hoekom koringproduksie daal, is omdat dit nie in ‘n behoorlike vrye mark-omgewing kan plaasvind nie.

2714 keer gelees | 0 kommentaar 27 Oktober 2010


Saaiboere kan dié seisoen 10% minder mielies, maar bykans 30% meer sonneblomme plant, sê die Oesskattingskomitee.

2437 keer gelees | 0 kommentaar 22 Oktober 2010


‘n Nuwe mielie-stapelgeen is pas goedgekeur vir kommersiële gebruik in Suid-Afrika, sê Monsanto.

2087 keer gelees | 0 kommentaar 20 Oktober 2010


Suid-Afrika se graanboere is wanhopig, en die Regering sal dringend moet ingryp om te keer dat veranderende patrone in produksie voedselsekuriteit bedreig.

2419 keer gelees | 1 kommentaar 14 Oktober 2010


Die daling in die produksie van koring in Suid-Afrika is rede vir kommer, sê ‘n vorige voorsitter van die Nasionale Oesskattingskomitee.

2471 keer gelees | 0 kommentaar 12 Oktober 2010


Die verwagte grootte van die kommersiële mielie-oes is 13,043 miljoen ton, wat 0,39% laer is as die vorige skatting.

2150 keer gelees | 0 kommentaar 27 September 2010


’n Nuwe bloeitydperk word voorspel vir die Suid-Afrikaanse katoenbedryf weens die goeie wêreldprys vir katoen en lae mieliepryse.

2134 keer gelees | 0 kommentaar 13 September 2010


Al hoe meer boere skakel oor van skoonbewerkingstelsels na verminderde of geenbewerking, hoofsaaklik weens hoë koste.

2604 keer gelees | 0 kommentaar 7 September 2010

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights