Akkerbou


Graan SA is versoek om met die vyf landboubesighede in die Wes-Kaap te gesels oor die moontlikheid van gesamentlike bemarking van graan.

2752 keer gelees | 1 kommentaar 11 Februarie 2010


Vanjaar se beperking op die produksie van moutgars bly dieselfde as verlede jaar, sê die garsbedryfskomitee.

2149 keer gelees | 0 kommentaar 11 Februarie 2010


Die eerste unieke, eenvoudig-verstaanbare rekenaarprogram vir die boer - wat hom duisende rande kan bespaar - is nou beskikbaar.

2903 keer gelees | 3 kommentaar 11 Februarie 2010


Bykans 200 000 ha méér lande is dié seisoen met mielies beplant en die oppervlakte onder sojabone het met 15% opgeskiet.

2535 keer gelees | 0 kommentaar 22 Januarie 2010


Katoenproduksie is op die laagste vlak in 45 jaar en die verwagte oes is een van die kleinste nóg, maar Katoen SA meen daar is ‘n toekoms vir dié bedryf.

2311 keer gelees | 0 kommentaar 19 Januarie 2010


Proewe met 48 nuwe sojaboonkultivars wat nie voorheen in Suid-Afrika beskikbaar was nie, neem op ses plekke in die land plaas.

2373 keer gelees | 1 kommentaar 18 Januarie 2010


‘n Verwagte tekort aan droëbone beteken Suid-Afrikaanse produsente kan dié gewas in die toekoms op groter skaal verbou.

2627 keer gelees | 0 kommentaar 11 Januarie 2010


Wisselvallige klimaatstoestande kan vanjaar se mielie-oes ernstig beïnvloed, sê Graan SA.

2454 keer gelees | 0 kommentaar 5 Januarie 2010


Die produksieskatting vir koring vir die 2009-seisoen is afwaarts aangepas tot 1 979 miljoen, sê die Nasionale Oesskattingskomitee.

2323 keer gelees | 0 kommentaar 18 Desember 2009


Vooruitsigte vir katoen is dat pryse gaan verbeter, maar dat die grootte van die oes dieselfde sal wees as verlede seisoen.

2233 keer gelees | 1 kommentaar 14 Desember 2009


Koringboere in die Wes-Kaapse Swartland trek swaar en maak tans net sowat 4 sent wins op die koring wat vir brood bestem is.

2549 keer gelees | 2 kommentaar 11 Desember 2009


Produksietoestande het in die afgelope seisoen in graanboere se guns geswaai en die finale berekening van die mielie-oes staan op sowat 12 miljoen ton.

2078 keer gelees | 0 kommentaar 2 Desember 2009


Boere in dele van die Swartland vrees dat die goeie koringoes wat eens op hul lande gestaan het, nou net vir voer geskik is.

2667 keer gelees | 1 kommentaar 24 November 2009


‘n Kleiner Amerikaanse mielie-oes en laer geskatte mielie-opbrengs, -produksie en eindvoorraad in dié land het die stukrag aan die mielieprys verleen.

2688 keer gelees | 0 kommentaar 16 November 2009


Aanplantings van sonneblomme kan met sowat 28% in die komende seisoen daal, sê die Nasionale Oesskattingskomitee.

3058 keer gelees | 0 kommentaar 27 Oktober 2009

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights