Bedryfsake


Elke boedelplan en testament is uniek en moet met met omsigtigheid beplan en opgestel word, sê 'n kenner.

213 keer gelees | 0 kommentaar 16 Mei 2013


Kobus Smit verduidelik Suid-Afrika se verhouding met die ander Bric-lande op die gebied van die landbou.

217 keer gelees | 1 kommentaar 14 Mei 2013


Eers was daar die nywerheidsera en toe die inligtingsera. Nou staan ons op die vooraand van die landbou-era, sê dr. André Jooste van Aartappels SA.

319 keer gelees | 0 kommentaar 13 Mei 2013


Die gasheer van die Ultimate Beef-klub, The Local Grill, is die land se beste braairestaurant.

589 keer gelees | 1 kommentaar 10 Mei 2013


Afrikaner-kruisskyf en -lendeskuif was op die spyskaart tydens die Ultimate Beef-klub se beesvleis-proesessie vir April.

47 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2013


Die gebruik om verblyf vir werknemers op plase aan te bied, verg goeie bestuur en kontrakte met voorwaardes. ’n Regsgeleerde verduidelik.

885 keer gelees | 3 kommentaar 9 Mei 2013


Met die verkiesingsjaar om die draai, is besluite oor grondbesit in die Regering van die uiterste belang.

268 keer gelees | 2 kommentaar 9 Mei 2013


Die voortbestaan van genoeg gesonde heuningbye in Suid-Afrika is nie 'n uitgemaakte saak nie, sê Mike Allsop van die LNR.

146 keer gelees | 0 kommentaar 9 Mei 2013


’n Nuwe en strakker keuringsbenadering is gevolg om die wyne vir vanjaar se Nederburg-wynveling te kies.

198 keer gelees | 0 kommentaar 6 Mei 2013


Hoëprofiel belanghebbendes maak werk daarvan om samewerking te kry vir die uitdagings in die landbou in die Wes-Kaap.

497 keer gelees | 1 kommentaar 1 Mei 2013


'n Ses maande verouderde Huguenot-kaas is as 2013 se Suiwelproduk van die Jaar bekroon.

464 keer gelees | 0 kommentaar 25 April 2013


Een van die wêreld se farmaseutiese reuse vier sy 150ste bestaanjaar, en het groot planne vir die toekoms.

332 keer gelees | 0 kommentaar 25 April 2013


Die onlosmaaklike band van die verbruiker met die landbou het die afgelope week by duisende verbruikers in die Wes-Kaap inslag gevind.

324 keer gelees | 0 kommentaar 24 April 2013


Vanjaar se Nuyvallei Fees beloof vermaak vir oud en jonk en vind op 11 en 12 Mei plaas in dié vallei tussen Worcester en Robertson.

475 keer gelees | 0 kommentaar 18 April 2013


Die “aspoestertjie” van gewasse in Suid-Afrika, die turksvy, hou groot kommersiële waarde vir die landbou in, sê kenners.

1181 keer gelees | 11 kommentaar 17 April 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights