Bedryfsake


China het invoermagtiging aan Monsanto vir een van sy droogtebestande basters toegestaan.

11 keer gelees | 0 kommentaar 18 Junie 2013


Daar is kommer oor ekonomiese groei, groen ekonomiese beleid en die groei van Afrika se bevolking.

145 keer gelees | 1 kommentaar 18 Junie 2013


BKB se Core-Merino-klerereeks word deur plaaslike avonturiers, in uiterste omstandighede, op die proef gestel.

111 keer gelees | 0 kommentaar 14 Junie 2013


Angus-beesvleis was in Mei op die spyskaart in die Ultimate Beef Club se maandelikse beesvleis-proe by The Local Grill in Johannesburg.

198 keer gelees | 0 kommentaar 14 Junie 2013


’n Polisiebeampte van die veediefstaleenheid op Aliwal-Noord is een van die redes vir dié eenheid se sukses.

655 keer gelees | 10 kommentaar 12 Junie 2013


Daar is ’n grondige model om die risiko van veldbrande te bestuur, en ’n bewese rekord van die sukses daarvan.

287 keer gelees | 0 kommentaar 7 Junie 2013


Grondeienaarskap is ook in Georgië ’n emosionele kwessie, en dié regering huur nou net grond uit.

452 keer gelees | 0 kommentaar 5 Junie 2013


Wyn- en brandewynmakers word genooi om hul beste produkte in te skryf vir die immergewilde Veritas-kompetisie en Jongwynskou.

197 keer gelees | 0 kommentaar 5 Junie 2013


Die eienaar van 'n plattelandse gastehuis het sy rieme styfgeloop deur na te laat om bouplanne te laat goedkeur en 'n om hersonering aan te vra.

724 keer gelees | 5 kommentaar 5 Junie 2013


Nerpo vra dat die Regering subsidies om opkomende boere se produksiekoste te help verlig, instel.

297 keer gelees | 2 kommentaar 5 Junie 2013


Sowat 3 500 boere en plaaswerkers het tydens die Nampo-Oesdag hul steun aan Operasie Khanyisa toegesê, sê Eskom.

161 keer gelees | 0 kommentaar 5 Junie 2013


Boere in die land se meredistrik in Mpumalanga hoop dat dit teen November as ’n bewaringsgebied verklaar sal word.

434 keer gelees | 0 kommentaar 4 Junie 2013


Nie net melkboere nie, maar die totale suiwelbedryf trek swaar, wat deels ’n gevolg van die ekonomie is, sê Sampro.

345 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2013


Dit is sowat 15 jaar sedert biotegnologie in kommersiële landbou gebruik word en Monsanto SA vier die sukses van die bedryf.

65 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2013


’n Soja-aanleg wat op Standerton opgerig word kan die aanplanting van oliesade ’n hupstoot gee.

132 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 05/06/13 12/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2780c 2789c down 0.3
Speenkalf (lewend) 1443c 1440c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4316c 4338c down 0.5
Varkvleis (gem. prys) 1781c 1799c down 1
Braaikuikens 1524c 1506c down -1.2

Aandele

Pricecheck Flights