Bedryfsake


ManMagnum, een van die land se gewilde vuurwapentydskrifte, sal voortaan deel wees van SA Jagter.

136 keer gelees | 0 kommentaar 23 Mei 2013


Die gebruik van watermeters om water vir besproeiing te monitor sal binnekort verpligtend wees.

324 keer gelees | 6 kommentaar 22 Mei 2013


’n Plaaslike olyfolie het ’n goue medalje by New York seInternasionale Olyfolie-kompetisie verower.

411 keer gelees | 3 kommentaar 20 Mei 2013


Een vrou se lewensmissie maak die deur tot behoorlik boer vir arm kinders uit arm landelike gemeenskappe oop.

537 keer gelees | 2 kommentaar 20 Mei 2013


Elke boedelplan en testament is uniek en moet met met omsigtigheid beplan en opgestel word, sê 'n kenner.

256 keer gelees | 0 kommentaar 16 Mei 2013


Kobus Smit verduidelik Suid-Afrika se verhouding met die ander Bric-lande op die gebied van die landbou.

260 keer gelees | 1 kommentaar 14 Mei 2013


Eers was daar die nywerheidsera en toe die inligtingsera. Nou staan ons op die vooraand van die landbou-era, sê dr. André Jooste van Aartappels SA.

348 keer gelees | 0 kommentaar 13 Mei 2013


Die gasheer van die Ultimate Beef-klub, The Local Grill, is die land se beste braairestaurant.

622 keer gelees | 1 kommentaar 10 Mei 2013


Afrikaner-kruisskyf en -lendeskuif was op die spyskaart tydens die Ultimate Beef-klub se beesvleis-proesessie vir April.

75 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2013


Die gebruik om verblyf vir werknemers op plase aan te bied, verg goeie bestuur en kontrakte met voorwaardes. ’n Regsgeleerde verduidelik.

930 keer gelees | 4 kommentaar 9 Mei 2013


Met die verkiesingsjaar om die draai, is besluite oor grondbesit in die Regering van die uiterste belang.

290 keer gelees | 2 kommentaar 9 Mei 2013


Die voortbestaan van genoeg gesonde heuningbye in Suid-Afrika is nie 'n uitgemaakte saak nie, sê Mike Allsop van die LNR.

160 keer gelees | 0 kommentaar 9 Mei 2013


’n Nuwe en strakker keuringsbenadering is gevolg om die wyne vir vanjaar se Nederburg-wynveling te kies.

216 keer gelees | 0 kommentaar 6 Mei 2013


Hoëprofiel belanghebbendes maak werk daarvan om samewerking te kry vir die uitdagings in die landbou in die Wes-Kaap.

524 keer gelees | 1 kommentaar 1 Mei 2013


'n Ses maande verouderde Huguenot-kaas is as 2013 se Suiwelproduk van die Jaar bekroon.

484 keer gelees | 0 kommentaar 25 April 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights