Bedryfsake


Veediewe uit Lesotho wat in Suid-Afrika toeslaan en terugvlug, moet gouer uitgeruik word, vra Vrystaat Landbou.

1011 keer gelees | 0 kommentaar 18 Junie 2012


Sowat 90% van die saaiboere in Argentinië pas die praktyk van geenbewerking toe – en glad nie om dowe neute nie.

1312 keer gelees | 0 kommentaar 15 Junie 2012


'n Maklike program om rekord in boerdery by te hou, is nou beskikbaar.

1992 keer gelees | 3 kommentaar 7 Junie 2012


Een uit elke sewe mense in die wêreld ly aan wanvoeding, terwyl 1,3 miljard ton kos jaarliks weggegooi word, sê VN.

725 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012


Die plaaslike eiendomsmark dra lewendig tot die land se ekonomie by, erken die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming.

1126 keer gelees | 0 kommentaar 22 Mei 2012


Landelike veiligheid en veiligheid op plase is ’n “groot boot” wat nie oornag omgedraai kan word nie, sê Agri SA.

1248 keer gelees | 2 kommentaar 13 Maart 2012


Die kollig is tans op die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondsake weens onder meer wanbesteding.

993 keer gelees | 0 kommentaar 22 Februarie 2012


Elke besluit oor die Groenskrif oor Grondhervorming moet gemeet word, sê die TLU SA.

1110 keer gelees | 1 kommentaar 20 Februarie 2012


Met die toename in plaasaanvalle, is plaasbeveiliging vandag noodsaakliker as ooit tevore. Hier is raad oor wat jou te doen staan in sekere omstandighede.

2928 keer gelees | 9 kommentaar 26 Januarie 2012


As die prys van drie uit elke vier produkte wat ’n boer nodig het met dubbelsyfers styg, moet die boer sy storie ken om kop bo water te hou.

1575 keer gelees | 1 kommentaar 17 Januarie 2012


Dit is moontlik vir Suid-Afrikaanse boere om meer omgewingsvriendelik en doeltreffend te boer, sê ‘n bekende melkprodusent van Cookhouse.

2778 keer gelees | 7 kommentaar 23 Desember 2011


‘n Bestaansboer van KwaZulu-Natal, wat ‘n onafgehandelde grondeis op sy plaas het, is bekommerd oor sy voortbestaan.

1458 keer gelees | 1 kommentaar 22 Desember 2011


Toe mnr. Arthur Rudman (67) en sy vrou Trinette op hul plaas aangeval is, was dit Trinette se gebede wat hulle gered het, glo die egpaar.

1903 keer gelees | 1 kommentaar 12 Desember 2011


Plaaswerkers wat beoog om af te tree, is dikwels bekommerd omdat hulle onseker is of hulle genoeg geld gaan hê om te kan aftree.

1736 keer gelees | 3 kommentaar 29 September 2011


‘n Plaaswerker wat onlangs ‘n BA-graad verwerf het, is as Agri Klein Karoo se Plaaswerker van die Jaar aangewys.

1583 keer gelees | 0 kommentaar 21 September 2011

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights