Bedryfsake


Dié infografika gebruik twee beeste om onder meer ekonomiese sisteme tong in die kies te verduidelik.

572 keer gelees | 1 kommentaar 27 Februarie 2013


Donkievleis, soja, bokvleis en waterbuffel – noem maar op – is in vleispakkies in SA te vinde.

1770 keer gelees | 2 kommentaar 26 Februarie 2013


Die heropening van grondeise en die beoogde vasstel van grondplafonne is 'n bron van kommer vir Agri SA.

800 keer gelees | 1 kommentaar 22 Februarie 2013


Verskeie inligtingsessies oor boerdery in Kanada is nou in Suid-Afrika aan die gang.

1251 keer gelees | 6 kommentaar 20 Februarie 2013


Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) sê werksverliese in die landbou is reeds ’n gevestigde neiging.

597 keer gelees | 1 kommentaar 20 Februarie 2013


Jan Taks gaan boere tegemoetkom oor ontbrekende logboeke aangaande die dieselrabat.

1811 keer gelees | 1 kommentaar 20 Februarie 2013


Heuningbye het die lewens van nege mense van die Noord-Kaap verander met hul koöperasie wat al 1 000 kg heuning lewer.

588 keer gelees | 0 kommentaar 19 Februarie 2013


Sweis jy of gebruik jy jou hoekslyper sonder die nodige beskerming? Indien wel, lees verder oor die risiko wat jy neem.

937 keer gelees | 4 kommentaar 14 Februarie 2013


Die landbou gaan na verwagting oor die volgende vyf jaar ’n derde van sy werksmag verloor weens hoë lone.

1064 keer gelees | 3 kommentaar 13 Februarie 2013


Miljoene Chinese pluk nou die vrugte van dié land se fokus om vir sy werksmag ’n beter toekoms te skep.

694 keer gelees | 0 kommentaar 10 Februarie 2013


Ná ’n nuwe minimum loon van R105 per dag vir plaaswerkers aangekondig is, is ’n verslag oor werksverliese aangevra.

1189 keer gelees | 2 kommentaar 8 Februarie 2013


Landbou-ondernemings is vol vertroue oor vooruitsigte vir die jaar, met 71% wat geleenthede in Afrika sal oorweeg, sê PWC.

484 keer gelees | 1 kommentaar 8 Februarie 2013


Van Suid-Afrika se beste wyne sal op die Flavours of the South-skou by ProWein in Duitsland aan sowat 40 000 mense bekend gestel word.

291 keer gelees | 0 kommentaar 7 Februarie 2013


Die nuwe minimum loon vir plaaswerkers kan beteken dat melkboere ál meer meganiseer met goeie tegnologie wat beskikbaar is, sê die MPO.

940 keer gelees | 4 kommentaar 5 Februarie 2013


Een van die omstrede figure tydens die stakings is ’n pastoor, sakeman, opkomende boer en ’n vakbondleier. Ons het meer oor Nosey Pieterse gaan uitvind.

4233 keer gelees | 13 kommentaar 1 Februarie 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights