Bedryfsake


Landbourolspelers is vereer deurdat finaliste vir die Boer en Landboukundige van die Jaar aangekondig is.

669 keer gelees | 1 kommentaar 23 Oktober 2012


Distell stap breëbors rond na hy 88 Veritasmedaljes ingeplam het.

498 keer gelees | 0 kommentaar 10 Oktober 2012


Die KWV en Nederburg het die kollig gesteel op die 2012 Veritas-toekennings in Kaapstad.

622 keer gelees | 1 kommentaar 8 Oktober 2012


Aanhangers van die wyne wat jaarliks Veritas-toekennings ontvang, sal dit oudergewoonte weer kan proe.

587 keer gelees | 0 kommentaar 5 Oktober 2012


Nadat die Wellington-wynroete in Maart vanjaar tot onafhanklike wyndistrik verklaar is, word dié vryheid gevier.

550 keer gelees | 1 kommentaar 4 Oktober 2012


’n Ekonomiese studie om die jaarlikse omset-drempels wat in die AgriSEB-Handves vervat is, te hersien, is bekendgestel.

545 keer gelees | 1 kommentaar 3 Oktober 2012


Alles was groen op Breyden Groenewald se eerste verjaardag, van ’n groen speelgoedtrekker tot ’n groen verjaardagkoek!

733 keer gelees | 1 kommentaar 28 September 2012


Hoekom kry plaasmoorde nie dieselfde reaksie vanaf die LUR vir Veiligheid in Noordwes as voorvalle wat plaaswerkers raak nie? vra Agri Noordwes.

674 keer gelees | 2 kommentaar 21 September 2012


Strukture en prosesse saam met vennote word beoog om betyds aan arbeidsprobleme aandag te gee, sê Agri SA.

641 keer gelees | 0 kommentaar 21 September 2012


Die risiko rakende finansiering vir boere wat deur oorstromings in die Benede-Oranjerivierstreek geraak is, is tans ’n groot uitdaging, sê Agri SA.

469 keer gelees | 0 kommentaar 20 September 2012


’n Forum is tydens vanjaar se Agri Megaweek in die lewe geroep in die soeke na eenheid in die Suid-Afrikaanse landbou.

1041 keer gelees | 4 kommentaar 18 September 2012


Twee landbou-organisasies het besluit om saam te span in ’n poging om nuwe boere op ’n kommersiële grondslag te vestig.

650 keer gelees | 0 kommentaar 14 September 2012


Suid-Afrika voer steeds onverwerkte melk uit, terwyl verwerkte suiwelprodukte die land binnestroom.

787 keer gelees | 0 kommentaar 13 September 2012


Tot R2 miljard is glo deur boere in ’n beleggingskema van wyle mnr. Herman Pretorius verloor.

1365 keer gelees | 2 kommentaar 11 September 2012


Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Agri Megaweek is die landbou-ekspo vier dae lank.

575 keer gelees | 0 kommentaar 11 September 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights