Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Arbeid / Bergrivier-se-beste-werkers

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Bergrivier se beste werkers

 
Deur JOYLENE VAN WYK

Vroulike plaaswerkers het op die jaarlikse streeksuitdunne van die Bergrivierse Plaaswerker van die Jaar-kompetisie gewys dat hulle nie vir die mans op die plaas hoef terug te staan nie.

Me. Sharon Swartz van Olyvenbosch, naby die Paarl, is as die streek se Plaaswerker van die Jaar aangewys. Sy het ook eerste plek in die junior bestuur-afdeling verower.

Mee. Shuraya Ewerts van die Conradie-boerdery, naby Saron, is as die algemene werker van die jaar aangewys, Caroline Samuels van Laborans, naby die Paarl, het die administratiewe afdeling gewen, Maria Thys van die Môrester-boerdery, Piketberg, die tegniese operateur-afdeling en mnre. Kallie Hendriks van Eureka, ook naby die Paarl, die besproeiingspesialis-afdeling, Niklaas Pieters van Môrester is die trekkerdrywer van die jaar en Piet Farao van Morester die middelbestuurder van die jaar.

Mnr. Cobus Dowry, Wes-Kaapse minister van landbou, sê die ontwikkeling van mensekapitaal bly een van die sleutel-uitdagings in die ontwikkelingsprogram vir die landbou. Dowry het die kinders van plaaswerkers aangemoedig om hulle formeel in die bedryf te bekwaam.

Vanjaar is R30,8 miljoen beskikbaar gestel vir gestruktureerde landbou-opleiding. Die internskap- en leerlingskapprogram is uitgebrei om 200 mense te bevoordeel en die landbou-
mentorskapprogram is ook ingestel.

Landbouweekblad, 17 Oktober 2008

0
 
 
  • 1626 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Gesoek: Handboek oor veesiektes
  • Daar's geld in voer
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction