Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Arbeid / Minder-werke-die-landbou

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Minder werke in die landbou

 
Deur JOYLENE VAN WYK
Varsproduktemark. foto: THEUNS BOTHA
Varsproduktemark. foto: THEUNS BOTHA

Die landbousektor het in Maart en Junie vanjaar onderskeidelik 738 000 en 710 000 werke verskaf, luidens die nuutste ontwikkelingsaanwysers wat die Presidensie bekendgemaak het.

In Maart en September verlede jaar was daar onderskeidelik 799 000 en 767 000 werksgeleenthede in die landbousektor.

Die ontwikkelingsyfers toon egter oor die algemeen dat daar ‘n positiewe groei in die aantal werke is wat deur verskeie sektore in Suid-Afrika geskep was.

Die aantal werke in die land het van 11,3 miljoen in Maart 2003 tot 13,6 miljoen in Maart vanjaar gestyg en die koers van werkloosheid het oor dieselfde tydperk van 31,2% tot 23,5% verminder.

Maar die land het weens die ekonomiese afswaai groot werksverliese gesien met 267 000 werke wat in die tweede kwartaal verlore gegaan het. Teen Junie vanjaar het die totale aantal werksgeleenthede op 13,4 miljoen gestaan.

Die Regering se teiken is om werkverskaffing teen 2014 te verhoog sodat sowat 16 miljoen werksgeleenthede sal bestaan.

In die informele sektor, uitsluitend landbou, was daar gedurende Maart en Junie vanjaar 2,15 miljoen en 2,1 miljoen werksgeleenthede.

In die formele sektor, uitsluitend landbou, was daar vir dieselfde tydperk onderskeidelik 9,4 miljoen en 9,35 miljoen werksgeleenthede.

29 September 2009
 

0
 
 
  • 1724 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Skryf in vir Vrouewynmaker van die Jaar
  • Punteplan kan grondpaaie red
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction