Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Arbeid / Protes-oor-arbeidsmakelary

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Protes oor arbeidsmakelary

 
Foto: ANDRIES GROENEWALD
Foto: ANDRIES GROENEWALD

Die vakbond Cosatu en van sy sustervakbonde het gister as deel van die Internasionale Vakbondfederasie se wêreldwye werkersprotesaksie oor arbeidsmakelary in die landbou gestaak. “In Suid-Afrika is die fokus op arbeidsmakelary, wat Cosatu beloof het om tot niet te maak,” sê dié organisasie.

Lede van die Nasionale Unie van Mynwerkers, Die Nasionale Unie van Metaalwerkers (Numsa) en die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie in die Wes-Kaap het gestaak. In KwaZulu-Natal het Numsa-lede fabrieke se vensters gebreek.

Unies beskryf, luidens ‘n artikel van Allafrica, arbeidsmakelary as slawerny en mensehandel en verhore word tans in die Parlement aangaande dié kwessie gehou. Die ANC verdoem arbeidsmakelary, maar die Demokratiese Alliansie (DA) en die Kongres van die Mense (Cope) meen dit moet eerder selfregulerend wees en nie verban word nie.

“Cosatu vermy die ware kwessies, soos die feit dat die verbanning van arbeidsmakelary 500 000 werksposisies in gevaar sal stel,” sê mnr. Andrew Louw, DA-woordvoerder rakende arbeidskwessies en LP. Hy meen ‘n verbod sal ook die Regering se werk kniehalter aangesien die Departemente van Landbou, Bosbou en Visserye, Kommunikasie en Publieke Ondernemings erken het dat hulle ook van arbeidsmakelaars gebruik maak.

Cosatu sê hy kan nie ‘n waarborg dat die ekonomie nie tot ‘n stilstand gedwing sal word indien sy eise rakende arbeidsmakelary nie aandag kry nie.

Bron:
Allafrica

8 Oktober 2009

0
 
 
  • 1526 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Liewe dagboek: Butternuts
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction