Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Arbeid / Staking-ashton-eindig

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Staking in Ashton eindig

 
JEAN-MARIE DE WAAL

Die staking van werkers by die Ashton Canning vrugte-inmaakfabriek is verlede week amptelik beëindig danksy verskeie onderhandelinge tussen die Ashton Canning vrugte-inmaakfabriek en Fawu, 'n vakbond vir plaaswerkers.

Geskilpunte tussen die partye het gelei tot 'n staking wat op 13 Desember verlede jaar begin het. Ongeveer 2400 weekliks-betaalde werknemers by die fabriek het aan die staking deelgeneem.

Fawu was nie tevrede met Ashton Canning se aanbod van 'n drie persent loonverhoging en 'n wisselkoers-gekoppelde bonus nie. Die vakbond het 'n loonverhoging van ses persent tesame met 'n werkgewersbydrae van 3.5 persent geeis.

"Ons betreur dit dat Fawu hierdie roete gekies het. Die meeste werkers is seisoenwerkers. Hul enigste geleentheid om 'n goeie loon te verdien, is gedurend die vrugte-seisoen. Die staking het hulle gedeeltelik hierdie geleentheid ontneem," het mnr. Wynand du Plessis, Besturende Direkteur van Ashton Canning Maatskappy, oor die afgelope maand se gebeure gesê.

Hy sê met die aanvang van die staking het die werkgewer alle weekliks-betaalde personeel van die perseel uitgesluit. Hulle het egter gelyktydig 'n aanbod van drie persent aan die werknemers gemaak. Die loonaanbod kom neer op 'n minimum loon van sowat R2 640 per maand vir 'n werker wat skofte werk.

Mnr. Peter Visser, streeksekretaris van Fawu sê die werkgewersbydrae word sedert 1999 reeds met die inmaakfabriek bespreek. "Hulle sou 'n ondersoek instel na die kostes van só 'n bydrae." Hy sê dat Fawu nou as 'n unie samesprekings gaan hou om te sien hoe om die werkgewersbydrae op die hele vrugte — inmaakbedryf van toepassing te maak.

Du Plessis sê dat handelsomstandighede verlede jaar moeiliker as ander jare was weens 'n groter aanbod van ingemaakte vrugte op die wêreldmark.

Hy sê uitvoerders is deur regeringslui aangeraai om hul besighede by 'n sterk Rand aan te pas. "Die enigste wyse waarop ons dit kan doen, is om koste so laag moontlik te hou."

Beide partye blyk verlig te wees oor die ooreenkoms wat bereik is, aangesien dié geskil onder andere twee keer by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) gaan draai het.

Ashton Canning het geen toegewings op hul aanbod gemaak nie.

21 Januarie 2005

 

0
 
 
  • 1512 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • NAMPO 2012. Wie is daar?
  • Grond: Kritiek teen voorstel
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction