Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / 10-beste-pinotage-wyne

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

10 beste Pinotage-wyne

 
Deur LIEZL VERCUEIL
Foto: VERSKAF
Foto: VERSKAF

Absa se kompetisie vir sy Top 10 Pinotage-wyne het inskrywings van so ver soos Nieu-Seeland gelok. Vyf van vanjaar se wenners kom van ervare Pinotage-meesters, terwyl die ander vyf die eerste keer gewen het.

Daar was 139 inskrywings, wat ’n groei van 190 % in die getal inskrywings sedert die kompetisie se begin in 1997 aandui. Drie van vanjaar se wenwyne is van die 2008-oesjaar, vier van die 2007-oesjaar, twee van 2006 en een van 2005.

“Ons het gesien hoe die standaard en gehalte van Pinotage-wyne drasties verhoog het in die afgelope jare. Die aanvanklike doel van ons betrokkenheid by Absa se Top 10 Pinotage-kompetisie was om wynmakers te help om die gehalte van hul wyne te verhoog en die hoogste doelwit te skep waarna gestreef moet word. Wyne wat nou vir die Top 10 gekeur word, dien as maatstaf in die bedryf. Die gehalte van die wyne is deesdae op so ’n vlak dat selfs die Top 20 nou as ’n besonderse prestasie beskou word,” sê mnr. James Slabbert, uitvoerende hoof van Absa Korporatiewe en Besigheidsbank.

Die wenners is:

  • Altydgedacht Pinotage 2008 (Durbanville)

  • Beyerskloof Diesel Pinotage 2007 (Stellenbosch)

  • Cathedral Cellar Pinotage 2006 (Kusstreek)

  • Flagstone Writer’s Block Pinotage 2007 (Worcester wingerde)

  • Kanonkop Pinotage 2005 (Simonsberg-Stellenbosch)

  • Longridge Pinotage 2007 (Stellenbosch)

  • Lyngrove Platinum Pinotage 2007 (Stellenbosch)

  • Onyx Pinotage 2006 (Darling)

  • Viljoensdrift River Grandeur 2008 (Robertson)

  • Windmeul Reserve Pinotage 2008 (Paarl)

Die beoordelaars was mnre. Duimpie Bayly (sameroeper), Francois Naudé, Allan Cheesman, Neil Pendock, Chris Roux, Gert Boerssen en me. Wendy Burridge.

Op die meegaande foto verskyn die wenners van die kompetisie by die Val de Vie Wyn- en Polo-landgoed buite die Paarl. Voor van links is Anri Truter (Beyerskloof), Francois van Niekerk (Windmeul), James Slabbert (uitvoerende hoof: Absa Korporatiewe en Besigheidsbank), Fred Viljoen (Viljoensdrift) en Danielle le Roux (Lyngrove). Agter van links is Abé Beukes (Darling Kelders/Onyx), Clinton Le Sueur (Longridge), Abrie Beeslaar (Kanonkop), Etienne Louw (Altydgedacht), Gerhard Swart (Flagstone) en Thys Loubser (KWV/Cathedral Cellar).

31 Augustus 2009

0
 
 
  • 1980 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Onderverdeling van Grond-regering se doelwitte
  • Nuwe organisasie vir subtropiese vrugte
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction