Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / 2010-groot-kans-vir-wyn

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

2010 groot kans vir wyn

 
Foto: JOHAN NORVAL
Foto: JOHAN NORVAL

Tydens die vorige Fifa-Wêreldbeker-sokkertoernooi  in Duitsland het dié land se wynbedryf elke geleentheid gebruik om sy produkte te bemark en is hy ryklik vir sy moeite beloon. Mnr. Armin Goering, direkteur van die Duitse wynbedryfskamer, sê Suid-Afrika kan dié land se voorbeeld volg en sy wyn met groot welslae tydens die toernooi bemark.

Goering woon tans die wyntoerismekonferensie in Kaapstad by. Hy meen duisende toeriste van regoor die wêreld sal ondanks die huidige ekonomiese krisis steeds die toernooi bywoon. As Duitsland as voorbeeld gebruik word, sal talle van dié besoekers ’n week of twee na die afloop van die toernooi aanbly.

Die Duitse wynbedryf het onder meer verseker dat daar genoeg van sy wyne by stadions beskikbaar was en het ook nuwe produkte tydens die toernooi bekend gestel – veral by stadions waar wedstryde gespeel is. Toerisme-joernaliste is na wynproduserende gebiede geneem.

Goering sê daar is geen kopiereg op die gebruik van sokkerballe as deel van bemarkingsveldtogte nie en daar is ook geen kopiereg op die syfers 2010 nie. In Duitsland is sowat 100 000 kissies wyn tydens die toernooi verkoop. “Baie kissies is deur mense gekoop wat nie tradisionele wyndrinkers of -kopers is nie.” Hy raai die Suid-Afrikaanse wynbedryf aan om sy produkte op soveel maniere moontlik aan die sokkertoernooi verbind.

Bron:
Fin24.com

23 Julie 2009

0
 
 
  • 2958 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Die werklike waarde van grond
  • Windbuks vir Kersfees
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction