Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Aansoek-om-heffing-vir-vrugte

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Aansoek om heffing vir vrugte

 
Deur LIEZL VERCUEIL
Appels: Foto: JOHAN COETSEE
Appels: Foto: JOHAN COETSEE

Die Sagtevrugte-produsentetrust (SPT) doen namens die Suid-Afrikaanse Steenvrugte-produsentevereniging (SASPA) en die Suid-Afrikaanse SA Appel- en Peerprodusentevereniging (SAPPA)  aansoek by die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye om ‘n nuwe statutêre uitvoerheffing in terme van die wet vir die bemarking van landbouprodukte van 1996 vir steen- en kernvrugte. Pruime is uitgesluit. Dié heffing sal vir gesamentlike verbuikersvoorligting en markontwikkeling gebruik word.

Die sukses wat deur die SPT se bemarkingsveldtog vir Suid-Afrikaanse pruime in Brittanje en die Europese Unie aan die begin van die jaar behaal is, is die motivering vir ander vrugtesoorte se aansoek om ‘n nuwe statutêre heffing, luidens ‘n mediaverklaing van die Nasionale Landboubemarkingsraad.

Die doel is om Suid-Afrikaanse vrugte se internasionale “voetspoor” te vergroot en wêreldwye verkope op te stoot. Die voorgestelde heffings is:
 

Produk Heffing op uitvoerkarton Tydperk
Appels R0.35 per 12.5kg karton Twee jaar
Pere R0.35 per 12.5kg karton Twee jaar
Kaalperskes R0.50 per 2.5kg karton Vier jaar
Perskes R0.50 per 2.5kg karton Vier jaar
Appelkose R0.50 per 5kg karton Vier jaar

 

Diegene wat deur die voorgestelde heffing geraak sal word kan kommentaar, op skrif, aan die Landboubemarkingsraad rig. Die kommentaar moet die raad voor of op 6 November 2009 bereik om te verseker dat die raad sy aanbevelings aan die Minister van Landbou kan finaliseer.

Kontak Mathilda van der Walt vir meer inligting by mathilda@namc.co.za of 012 341 1115. Fakse kan na 012 341 1911 gestuur word.

20 Oktober 2009

0
 
 
  • 1780 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Koekies te kus en te keur
  • Bemarking van vrylopende varke
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction