Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Baie-inskrywings-ontvang

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Baie inskrywings ontvang

 
Die wenners sal op 27 April tydens die Danisco Qualité Dinee aangekondig word. Foto: NEVILLE LOCKHART
Die wenners sal op 27 April tydens die Danisco Qualité Dinee aangekondig word. Foto: NEVILLE LOCKHART

Meer as 800 inskrywings is vanjaar beoordeel om die Suid-Afrikaanse Suiwelprodukkampioen vir 2011 aan te wys. Luidens ’n verklaring het 41 beoordeelaars op 31 Maart tydens die 177ste kampioenskapsbyeenkoms 833 inskrywings van 77 groot- en boetiekkaasvervaardigers beoordeel om te besluit wie vanjaar se kampioen sal wees.

Die groep moes die kase in ’n parfuumvrye omgewing teen ’n temperatuur van 18 °C in absolute stilte beoordeel. Hulle het ook besluit watter produkte die gesogte Qualité-toekenning waardig is.

Verlede jaar se Suiwelprodukkampioen van die Jaar was ’n onbekende bokmelkkaas van Gauteng. Enige suiwelproduk – ’n kaas (hard, vars of romerig), botter, jogurt, gegeurde melk, suiwelnagereg of roomys – kan die wenner wees.

’n Eerste keer

’n Beoordeelaar wat in die afgelope kampioenskapsbyeenkoms sy eerste buiging gemaak het, was Vernon Manuel, die eerste student wat in 2005 die Boergondiese kaasmaakbeurs gewen het.

Die beurs, wat geborg word deur die Wes-Kaap se departement van landbou, gee aan die provinsie se leerlingkaasmakers die geleentheid om hul kaasmaakkennis te verbreed gedurende ’n studie- en opleidingsprogram in Boergondië, Frankryk.

Nadat hy sy kwalifikasie in die voedseltegnologie verwerf het, sal Manuel as gehaltebestuurder by ’n bokmelkkaasmakery in die Paarl aansluit. Hy is tans die suiweltegnoloog by ’n winkelgroep, waar hy verantwoordelik is vir die gehalte van die groep se kase.

Uitslae

Die wenners sal op 27 April tydens die Danisco Qualité Dinee aangekondig word. Kaasliefhebbers sal ook die produkte eerstehands by die 10de Suid-Afrikaanse Kaasfees van 29 April tot 2 Mei op Sandringham, Stellenbosch, op die proef kan stel.

4 April 2011
 

0
 
 
  • 1680 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wat is die ure vir 'n werkweek vir Plaasarbeiders.
  • Vrylopende hoenders
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction