Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Bedryfsintelligensie-stut-kelders

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Bedryfsintelligensie stut kelders

 
Wynkelder. Foto: ALANI JANEKE
Wynkelder. Foto: ALANI JANEKE

Ondanks die wêreldwye resessie  en ongunstige wisselkoerse het sowat 70% van Suid-Afrika se wynkelders hul finansiële posisie behou, of selfs verbeter vanjaar.

Slegs 17% van kelders het ernstige kontantvloei- en finansiële probleme ondervind.

“Talle van dié presteerders gebruik bedryfsintelligensie (BI)-stelsels om akkurate voorspellings te maak rondom volumes en pryse. Dít verseker tydige en pro-aktiewe reaksie op veranderinge in die mark,” sê mnr. Frans van Wyk, direkteur van raadgewende dienste by PriceWaterhouseCoopers (PwC). Dié groep het onlangs die tussentydse finansiële resultate van produserende wynkelders in Suid-Afrika hersien.

“BI-stelsels is ook belangrik om met die waardeketting te kommunikeer sodat primêre produsente ingeligte besluite kan maak rondom die aanplanting van kultivars.” Die vermoë om goeie pryse te realiseer het ‘n direkte uitwerking op produsente se finansiële posisie.

Volgens ‘n mediaverklaring van PwC toon statistiek dat primêre wynprodusente elke jaar sowat R12,2 miljard, of 7,3%, bydra tot die ekonomiese bedrywighede in die Wes-Kaap. Kelders wat swaar trek sal heel moontlik ernstige herstrukturering moet ondergaan om mededingend te bly, lui die verklaring.

“Ons verwag samesmelting op bemarking- en handelmerkvlak, en die aanstelling van die beste talent in die bemarkingsektor,” sê Van Wyk. “Hoewel die gehalte van die produk en die klimaat kwessies van belang sal bly, verwag ons dat markintelligensie die sleutelfaktor vir sukses sal wees.”

11 November 2010

0
 
 
  • 1297 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Trekkerverkope spring met knal weg
  • Minder bewerking werk
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction