Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Beleid-oor-bio-brandstof-hersien

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Beleid oor bio-brandstof hersien?

 
Deur ALANI JANEKE
Mielies. Foto: ELARDUS ERASMUS
Mielies. Foto: ELARDUS ERASMUS

Die staat moet weer na die land se bio-brandstofbeleid kyk en heroorweeg om mielies as ‘n grondstof in te sluit, sê me.Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Sy het Vrydag (8 Oktober) tydens Agri SA se kongres in Mulderdrif opgemerk dat sy glo dat die verandering ‘n oplossing vir die surplus van vier miljoen ton mielies in die land kan beteken.

“Aangesien die departement (landbou) nie die beleid bepaal nie, is dit belangrik dat die insette wat gelewer word, baie sterk moet wees en dat die departement en die georganiseerde landbou daaroor moet ooreenstem,” sê die minister.

Sy het opgemerk dat dit van groot belang is dat, as die Regering en die georganiseerde landbou oor veral strategiese kwessies verskil, hulle in ‘n private hoedanigheid met mekaar moet kommunikeer voordat dit in die media bespreek word.

Die Mededingingskommissie
Intussen het Joemat-Pettersson gesê sy en mnr. Neels Ferreira, voorsitter van Graan SA, en dr. Kobus Laubsher, uitvoerende hoof van dié organisasie, gesels weer met die Mededingingskommissie oor oplossings vir die surplus mielies.

“Ons onderhandel tans met die kommissie dat ‘n uitvoerpoel vir die mielies wel ‘n moontlikheid moet word. Hulle gesels nou met ons, waar hulle vroeër net die idee afgeskiet het en nie daaroor wou praat nie.”

Ferreira het opgemerk dat hy nie dink die kommissie interpreteer die wet tot voordeel van die land nie. “Ons was almal aanvanklik opgewonde toe die kommissie tot stand gekom het. Tans is ek egter onseker oor die kommissie se interpretasie van die wet en of dit in die langtermyn goed vir die land is nie.”

Volgens Ferreira het die land al 105 000 werksgeleenthede verloor omdat ‘n bio-brandstofbeleid nie behoorlik toegepas word nie, weens die moratorium op die gebruik van mielies.

8 Oktober 2010

0
 
 
  • 1092 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Bekende Ja-Nee in die mark
  • Ford Ranger is 'n bielie
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction