Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Binnelandse-wynmark-afgeskeep

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 05:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Binnelandse wynmark afgeskeep

 
Deur JOHAN COETSEE

Suid-Afrikaanse wynbedryf het té behep geraak moet uitvoer. In die proses het hy sy grootste mark, die binnelandse mark, verwaarloos, het mnr. Johan Krige van Kanonkop-wynlandgoed naby Stellenbosch op Somerset-Wes gesê.

Volgens hom is die verkeerde stappe op die verkeerde tyd in die waardeketting gedoen.

Krige het op 'n werksessie van die SA Wingerd- en Wynvereniging (SAWWV) gesê almal het in die Mandela-tydperk (ná 1994) begin om wyn uit te voer sonder om werklik na die plaaslike wynmark se belange om te sien.

Toe die "Madiba magic" begin vervaag en die rand se waarde sowat agt jaar gelede begin daal, is die volle implikasie daarvan nie betyds besef nie. Heelwat van die swakker wynprodusente het derhalwe gesneuwel. Dinge het verder verkeerd geloop deurdat wingerdbouers en -navorsers nie genoeg blootstelling aan die globale mark gekry het nie.

"Wie weet byvoorbeeld watter wyn drink die Amerikaners of die Nederlanders die graagste? Watter wyn verkies die jappies? Dié inligting is beskikbaar, maar nie genoeg waarde word daaraan geheg nie," het hy gesê.

Krige sê in die proses het die wynbedryf sy grootste mark agterweë gelaat, naamlik die enorme binnelandse wynmark — 'n braakland wat lê om ontgin te word. "Dit word amptelik beraam dat die Suid-Afrikaanse verbruik van wyn agt liter per kop is. Swart mense drink egter min wyn omdat te veel 'snob'-waarde daaraan toegedig word. Dit beteken die verbruik van wyn onder werklike wyndrinkers is eintlik nader aan 42 liter per kop."

Krige sê daar moet innoverend opgetree word in die toekoms oor die hele waardeketting van wyn — vanaf die produsent, verpakking, en bemarking tot die smaak en prys van wyn vir die verbruiker aanvaarbaar is.

2 Desember 2005

 

0
 
 
  • 1469 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Koueketting bly warm patat
  • Besering aan diens weens werker se nalatigheid.
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction