Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Bkb-teenaanbod-vir-cmw

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

BKB-teenaanbod vir CMW

 
Deur THEUNS BOTHA
Sybokhaar. Foto: THEUNS BOTHA
Sybokhaar. Foto: THEUNS BOTHA

BKB het bevestig dat hy ‘n regstreekse aanbod aan die aandeelhouers van SA Mohair Brokers (SAMB), die moedermaatskappy van CMW gaan maak. Die aanbod van R2 per aandeel is daarop gemik om BKB in ‘n posisie te plaas waar hy met alle partye oor voorgenome oorname van CMW deur OVK kan onderhandel.

OVK het verlede week in ‘n omsendskrywe aan aandeelhouers van SAMB wat 66% van CMW besit, die netto batewaarde van CMW op sowat R36,9 miljoen bereken. Mnr. Chris Louw, die voorsitter van BKB se direksie, sê sy maatskappy se toetrede tot die stryd om SAMB-aandele te bekom, het ten doel om die Burmanweg-pakhuis (waarin CMW tans gehuisves word)  in die hande van die sybokhaarbedryf terug te plaas.

“Sou die poging suksesvol wees, sal die pakhuis aan die Sybokhaar-trust aangebied word en ander bokhaarmakelaars die reg hê om ruimte van die nuwe eienaars te huur. BKB onderneem om dadelik die bokhaar wat hy tans hanteer, na die pakhuis te verskuif.”

Louw sê indien BKB se aanbod suksesvol is, dit ‘n stap in die rigting sal wees om beide die hantering van sybokhaar en wol te sentraliseer. “Kostebesparings in die voorsieningsketting sal dan met erns nagestreef kan word.”

18 November 2009

0
 
 
  • 1979 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

swartskaap 
26 Nov 2009 21:24

BKB se huidige bemarkingskostes van vesels is meer as 20% goedkoper as die van CMW(die veskil tusen 4% en 5%),dit wys kompetisie is nie altyd goed!!,ironies doen almal binne CMW goed behalwe die maatskappy, maak ongeveer R19 MILJOEN VERLIES TEN SPYTE VAN 3 OVK DIREKTEURE OP SY DIREKSIE!

  • antwoord
Onbekende besoeker 
24 Nov 2009 14:47

Wees almal asseblief gewaarsku teen BKB se werklike motief vir die oorname. Geen kompetisie in die mark beteken vir die boer weer heffings van 25% op verhandeling van sybokhaar soos voor 1993 en swakker pryse.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Meer skape in Australi
  • Gras vir beweiding en paar idees van n beginner
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction