Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Bedryfsake / Bedryfsnuus / Distell-herwin-glasbottels

Nuus

Grond: Onteiening dalk oorweeg

Onteiening sonder vergoeding kan nie algeheel verwerp word nie, want sekere omstandighede noop ’n regering om hierdie pad te volg.

  • JSE beplan voordeel vir boere
  • Landbou.com vertoef by Nampo
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag
  • Moenie boere kritiseer – Agri SA
  • Nampo-Oesdag begin op hoë noot
  • Veeartse: Blade bekyk toelating
  • Helfte van SA mense ly honger - DA
meer...

Lekkerlees

  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte
  • Beleggingsopsies op 14 ha-plasie?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Mis
  • Hoog:19 C
  • Laag:11 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:16 C
  • Laag:9 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:15 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:32
Sonsondergang: 17:51

Kaapstad

Bygewerk:17 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Sal die Minister van Landbou haar opwagting maak by die land se grootse landbou-gebeurtenis, die Nampo-Oesdae?:

Distell herwin glasbottels

 
Glasherwinning. Foto: www.nowpublic.net
Glasherwinning. Foto: www.nowpublic.net

Die Suid-Afrikaanse drankmaatskappy Distell het die poging om sy koolstofvoetspoor te verklein, nog ‘n stappie verder geneem.

Benewens die inisiatief om wyn en sider in ligter glasbottels te verpak, is ‘n projek geloods vir die hergebruik van glas. Dit word “gee terug, kry terug” genoem en sit tot vier keer meer geld in verbruikers se sakke as breekglas (die glas in herwinningshouers).

Mnr. Frans Booysen, bestuurder van Distell se herwinningshouers, sê die maatskappy betaal sy handelsklante na gelang van die grootte en soort tussen 80c en R1,50 vir elke bottel wat ingegee word. Kleinhandelaars betaal hul klante vir die bottels met die maatskappy se kenteken wat hulle ingee.

‘n Netwerk van 1 600 bottelhandelaars word by die projek betrek.

Hoe werk dit?
Wanneer Distell die bottels ontvang, word die etikette verwyder en dit gaan deur verskeie was- en spoelsiklusse. Bottels wat aan streng standaarde voldoen word hervul en die res word as breekglas herwin. Die bottels kan tot tien keer weer gebruik word.

“Tussen Julie 2009 en Junie vanjaar kon ons 132, 3 miljoen bottels weer gebruik en het ons 73 268 ton glas gespaar. Dit is gelyk aan 11 079 ton koolstofdioksied-ekwivalente vrystellings indien ons nuwe bottels moes laat maak,” sê Booysen.

Volgens hom is die maatskappy al meer as 20 jaar by inisiatiewe vir die herwinning van glas betrokke, maar wil die huidige terugbesorgingskoers van 60% na 65% binne een jaar verhoog.

4 Augustus 2010
 

0
 
 
  • 1717 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Grond: Onteiening dalk oorweeg
  • Top-amptenare uit Parlement gejaag

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Oorweeg meer sojabone'
  • Noordwes skud vere reg vir uitvoer
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction